Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
Geleë aan die rivier - 200 meter vanaf die riviermond - by die pragtige kusoord Chintsa-Oos aan die Oos-Kaapse kus - 42 km noord van Oos-Londen. Manjifieke rivier- en see-uitsigte kan vanaf die huis en dekke …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis is geleë by die rivier met ‘n pragtige, ononderbroke uitsig oor die oseaan, rivier en die strand. Een van die beste plekke wat Cintsa East het om te bied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cape Cod Akkommodasie is ongeveer 800 meter van die strand geposisioneer op die heuwel met ‘n uitsig oor die Chintsa Baai en Riviermond. Omring deur inheemse plantegroei en ‘n groen gordel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
We offer secure, off street parking, six elegantly appointed rooms each with en-suite bathrooms & air conditioning. Each of our 6 rooms is equipped with a plasma screen, DSTV and a tea/coffee tray for your convenience …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stumble-Inn has a large lounge/dinning room, 3 bedrooms of which 2 have sea views and 2 full bathrooms as well as a large fully equipped kitchen with a stove & microwave. There is a fridge and a deep freeze available as well. With a sleeper couch …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Downderry is selfsorg kothuis geleë in Haga Haga aan die pragtige Oos-Kaapse Wildekus van Suid-Afrika. Die verhewe huis is reg op die see en kyk uit na die horison. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Haga Hideaway is an entertainer's dream with all modern amenities and only 70m from the main beach. It is a new, double storey home offering 5 bedrooms (sleeps 10), 4 full bathrooms and 2 separate toilets. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
It has 5 bedrooms, 4 of which have double beds, and one room with a single bed and a double bunk bed. There is also a camp cot available if needed. All bedrooms are equipped with side tables, dressing tables and cupboard. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.