TARIEWE VIR WOONSTEL - Slaap 3 Eenmalige admin fooi R400 Terugbetaalbare sleutel deposito: R500 buite seisoen-Terugbetaalbaar 2 weke na vertrek. Aankoms diens fooi: R250 Vertrek diens fooi: R250 Daaglikse diens op versoek teen ‘n addisionele fooi. Alle betalings moet in ons rekening reflekteer voordat sleutels uitgeteken word. Geen kontant deposito’s SLEGS EFT of kontant met aankoms. 50% deposito om die bespreking te finaliseer en die balans 1 kalender maand voor aankoms. Sleutels word net uitgeteken aan die persoon wat die bespreking bevestig het-GEEN 3e party nie. Gaste mag nie die eenheid onderverhuur nie. BUITE SEISOEN TARIEF-MINIMUM 2 NAGTE Enkel akkommodasie(slaap 1) R450 pn 2 gaste R500 pn 3 gaste R550 pn (ekstra bed op versoek R150 pn) SKOOLVAKANSIES en langnaweke: R750pn –Minimum 7 nagte Maandag tot Maandag of Vrydag tot Vrydag Maart/April; Junie/Julie; September/Oktober. PIEK SEISOEN 8-15 Desember R850pn-Minimum 7 nagte Maandag tot Maandag of Vrydag tot Vrydag KERS-SEISOEN 16 Desember tot 8 Januarie 2024: R1000pn minimum 7 nagte SLEUTEL DEPOSITO R1000 Maandag tot Maandag of Vrydag tot Vrydag. Terme en voorwaardes: (huisreels) GEEN VUURWERKE! U sal onmiddelik deur sekuriteit van die perseel verwyder word en alle betalings verbeur. Indien U meer gaste akkommodeer, as waarvoor u betaal het sal die persone onmiddelik van die perseel verwyder word deur sekuriteit en U verbeur U sleutel deposito. AANKOMS TYD: 14h00 (2nm) VERTREK TYD STIPTELIK: 10h00 (10vm) STILTE NA 22H00 (10.00nm) KANSELLASIE: 50% van u deposito betaal indien u 30dae voor aankoms kanselleer. Indien u nie opdaag sonder kennisgewing verbeur u alle gelde betaal GEEN DAGBESOEKERS! VRYWARING Gracias Dios eienaar en personeel en die agente, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings, verliese, nalatigheid, dood of skades gely tydens u verblyf nie. U verblyf is op eie risiko vanaf aankomstyd wanneer U die eiendom betree. Gracias Dios behou die reg voor om gaste te verwyder, sonder vergoeding van gelde betaal, indien U as gaste ‘n verleentheid veroorsaak of klagtes ontvang word van die buurt. |
SPESIALE AANBOD VIR PENSIOENARISSE:
Vanaf 31 Maart 2023 tot 30 November 2023
Skool vakansies en langnaweke uitgesluit-Selfsorg
Minimum bespreking van 6 nagte @R380 vir 2 persone wat deel.
R150 vir elke addisionele pensioenaris.
Eenmalige admin fooi R300 en sleuteldeposito R500 soos vir ander besprekings
Aankoms diensfooi R250 Vertrek diensfooi R250.
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Gracias Dios is NIE diere-vriendelik nie en ook ‘n GEEN ROOK binne die eenheid.
Terme en voorwaardes(huisreels) geld soos vir ander besrekings.
Neem asseblief kennis om enige misverstande met aankoms te voorkom.
Geniet u verblyf.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| EFT only. No cheque payments No card To secure your booking 50% deposit. Balance 1 calendar month before arrival REFUNDABLE KEY DEPOSIT 4 sleeper flatlet R1000 |
| Kansellasiebeleid |
| To avoid any misunderstanding, a booking constitutes a binding contract. All guests confirming a booking, are advised to take out insurance to cover the full cost of their accommodation in the event of a cancellation. We will seek compensation for any cancelled accommodation that cannot be SUBLET, including premature curtailment. Check in time is from 2pm.-14h00- Earlier arrivals can be negotiated Check out is STRICTLY at 10am on day of departure-50% KEY DEPOSIT WILL BE WITHHELD FOR LATE DEPARTURES Accommodation will automatically be cancelled if the deposit is not received by the due date. Deposits are not refundable in the event of a cancellation, or "non arrival". No persons other than those CONFIRMED and arrival notification send to security, are permitted to share accommodation, unless by PRIOR arrangement made at least 48 hours prior to arrival, in writing. This will be subject to the amount of people the unit will allow. No access will be given to any additional persons- No day visitors allowed. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Arrival 14h00 Departure 10h00 strictly |
| Reëls/Voorwaardes |
Gracias Dios can sleep 4 guests in the flatlet. 6 guests upstairs in the main house(4 adults and 2 children under 10) |