Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22 - Castaways Holiday Resort - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 2 of 22
    2/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 3 of 22
    3/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 4 of 22
    4/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 5 of 22
    5/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 6 of 22
    6/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 7 of 22
    7/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 8 of 22
    8/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 9 of 22
    9/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 10 of 22
    10/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 11 of 22
    11/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 12 of 22
    12/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 13 of 22
    13/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 14 of 22
    14/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 15 of 22
    15/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 16 of 22
    16/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 17 of 22
    17/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 18 of 22
    18/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 19 of 22
    19/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 20 of 22
    20/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 21 of 22
    21/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 22 of 22
    22/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Lot 747, Monty Sawyer Drive, Munster, South Coast, KwaZulu Natal, South Africa
Kontak:Dicky / Trevor Puren
Tel  :+27-39-3192574
Fax  :+27-39-3192574
Cell  :+27-83-4416996

Bladsy Statistieke
108438 besigtings sedert 26 Apr, 2002.
Laas opgedateer op 26 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Besoek ons paradys en bederf jouself met die ruskans wat jy verdien!

Castaways Holiday Resort is ideaal geleë in 'n rustige omgewing wat ontspanning aanmoedig vanaf die oomblik dat jy aankom.

Castaways spog met manjifieke skadu staanplekke vir tente of karavane met elektrisiteit en vlekkelose ablusie geriewe.

Alternatiewelik, bespreek by een van ons volledig toegeruste chalets, wat gemaklik tot en met ses mense kan akkommodeer. Al die selfsorg-eenhede het televisie.

Castaways spog met 'n groot ontspanningsaal met 'n gelisensieerde kroeg, snoepie, ysmasjien, wassery met muntstukke, pool tafels, veerpyltjies, tafeltennis, ens. vir ure se pret. Die ontspanningsaal is ook beskikbaar vir konferensies op versoek.

'n Sprankelende varswater-swembad en kleuter bad is ook 'n wonderlike vorm van ontspanning by Castaways. Die speelgrond met sy gewilde trampolien bied ure se vermaak vir die jonger vakansiegangers.

Ander besienswaardighede is ....

Glenmore Strand - slegs 400m van Castaways - is 'n gewilde plek om jou dae in die salige son deur te bring - veral as jy kinders het, want dié strand is toegerus met haainette en lewensredders aan diens gedurende die feesseisoen. Die skiboot klub is ook op hierdie strand.

Vir die gholf-entoesias het hierdie area 'n magdom pragtige gholfbane... Southbroom en die Wilde Kus Casino om net 'n paar te noem. Hierdie bane is almal net 'n paar minute van die park af.

Die helder ligte en magie van die Wilde Kus Casino is 11 km weg, en ander besienswaardighede sluit die Riverbend Croc-plaas, Mpenjati-wildreservaat en Umtamvuna-natuurreservaat in.

Hierdie bestemming is gerieflike verblyf vir die hele gesin!
 

Fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • DSTV in kommunale gebied
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
108438 besigtings sedert 26 Apr, 2002.
Laas opgedateer op 26 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Castaways Holiday Resort
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 22
    1/22 - Castaways Holiday Resort - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 2 of 22
    2/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 3 of 22
    3/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 4 of 22
    4/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 5 of 22
    5/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 6 of 22
    6/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 7 of 22
    7/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 8 of 22
    8/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 9 of 22
    9/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 10 of 22
    10/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 11 of 22
    11/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 12 of 22
    12/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 13 of 22
    13/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 14 of 22
    14/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 15 of 22
    15/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 16 of 22
    16/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 17 of 22
    17/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 18 of 22
    18/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 19 of 22
    19/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 20 of 22
    20/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
  • 21 of 22
    21/22 - Holiday Resort Accommodation in Munster, South Coast
  • 22 of 22
    22/22 - Munster Holiday Resort Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Castaways Holiday Resort - Glenmore Beach Verblyf.
WTS App Browser