Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Bushwillow Park - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 2 of 8
    2/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 4 of 8
    4/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation - Bushwillow Park
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 6 of 8
    6/8 - Bushwillow Park, Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 8 of 8
    8/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Karkloof Road, Karkloof, Howick, KwaZulu-Natal
Kontak:Irvine Shaw
Fax  :+27-33-3302680
Cell  :+27-72-2376247

Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
33483 besigtings sedert 11 May, 2011.
Laas opgedateer op 04 May, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Daar is die twee kothuise; die kleiner opsie het 'n groot slaapkamer, met die warm sonstrale van die heerlike winter son om jou knus en warm te hou. (Die en suite-badkamer is 'n stort, wasbak en toilet.) Die kombuis is goed toegerus met al die basiese toerusting. Die sitkamer het ook 'n bed vir 'n kind as dit nodig is.

Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande. Die oopplan-kombuis is ook toegerus met al die basiese toerusting. Die stoep is net die plek om te wees; om te sit en die uitsig te geniet, om te braai, om te ontspan of te onthaal.

Alles word voorsien .... bring net kos en drinkgoed ! Die waterkom direk van die berg ... so suiwer as wat 'n mens dit kan vind. Daar is geen TV in die kothuise ... maar hoofgebeure en spesiale sport wedstryde kan gekyk word in die lokaal, 50m weg. Die klem is op totale vrede en kalmte! Daar is perfekte stilte ... nie 'n voertuig om gehoor te word nie! Gaste kan die bosbokke hoor “blaf”, die samango-ape hoor gesêls in die bos en die voëls se aanhoudende gekwetter geniet gedurende die dag.  Volgens voëlkykers is dit die beste besigtigings plek vir voëls!

Belangrikste besienswaardighede:

  • Die ongerepte inheemse bos ... wat 'n wonderlike bos om te verken en te geniet. Die groot wonder van die natuur.
  • Staproetes sal jou deur die bos na die waterval neem, Grey Mare’s tail. Op 'n helder dag, kan 'n mens Albert Falls Dam en selfs verder sien!
  • Vir die fikser stappers is die klim na die top van Mount Gilbóa heerlik!
  • Daar is ‘n oorvloed Clivia’s in die bos, en dit is 'n gesig om te aanskou gedurende die blomseisoen.
  • Daar is vier damme op die eiendom ... net perfek om op ‘n warm somersdag in rond te plons en af te koel.
  • Canopy Tours is “net in die pad af” 5kms weg. Gaste wat in die kothuise bly ontvang 'n afslag wanneer hulle vir ‘n canopy toer bespreek.
  • Ons is uitstekend geleë vir die Midmar Myl , die Karkloof Classic fietswedren en die opwindende polo gebeure by die Karkloof Club.
  • Midlands Meander is naby en maklik toeganklik; In werklikheid is die “Glass Works " net langsaan!
  • Die bekende Farmer's Market is 20 minute weg en 'n groot trekpleister vir vroeë voëls op 'n Saterdagoggend.
  • Die opwindende “3 Crane’s Race” roete vir die wedloop begin en eindig hier.
  • Nog 'n groot gebeurtenis is die NT3 Adventure Quest - die basis is ook op Bushwillow Park.

Die Natalse Middellande is regtig 'n fantastiese plek .... ons is 'n uur weg van die see en 'n uur of so van die berg! In die middel, perfek geplaas!

Niks is te veel vir Irvine Shaw, die eienaar nie. Hy is die perfekte gasheer en sal die ekstra myl  loop om almal se verblyf so gelukkig en onvergeetlik as moontlik te maak.

As jy die "terugvoer" lees wat ons ontvang, sal jy weet dat hierdie werklik ‘n spesiale plek is om te besoek en was al beskryf as "die verborge juweel van KZN". 

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
33483 besigtings sedert 11 May, 2011.
Laas opgedateer op 04 May, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Bushwillow Park
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Bushwillow Park - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 2 of 8
    2/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 4 of 8
    4/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation - Bushwillow Park
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 6 of 8
    6/8 - Bushwillow Park, Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Self Catering Cottage Accommodation in Karkloof
  • 8 of 8
    8/8 - Karkloof Self Catering Cottage Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Bushwillow Park - Karkloof Verblyf.
WTS App Browser