Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Beskikbaarheids kalender

BomaVista
Slide calendar from left to right
* Book Online

BomaVista - TARIEWE

Main House + Flat
Monday - ThursdayR 3,500.00 per night
WeekendsR 4,200.00 per night
Long Weekends & December HolidayR 4,600.00 per night
 
Private game drives with your own experienced field guideR250.00 per person

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% deposito om bespreking te verseker en die balans betaalbaar 5 dae voor aankoms.
Kansellasiebeleid
50% terugbetaalbaar indien verblyf 2 weke voor aankoms gekanselleer word.
25% indien tussen 7 – 14 dae gekanselleer word.
0% terugbetaalbaar indien verblyf binne 1 week voor aankoms gekanselleer word.
Aankoms En Vertrek Tye
Inkloktyd: Tussen 14:00nm en 19:00nm (laat aankoms kan gereël word)
Uitkloktyd: 11:00vm
Reëls/Voorwaardes
Reg van toegang voorbehou, reëls is ingesluit in ons inligtingsbrosjure wat voor aankoms verskaf word.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
BomaVista Rates
WTS App Browser