Get it on Google Play

Blue SkiesEnglish

Blue Skies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 24 Evergreen Estates
Salt Rock
North Coast
KwaZulu Natal
Kontak : Paula Woodhouse
INT Tel (1) : 082 430 3863
INT Tel (2) : 083 357 0595

Blue Skies is 'n eerste verdieping woonstel in Evergreen Estates, genestel in die boomtoppe van volwasse inheemse bome, met vollop voëllewe.  

Met ‘n uitsig oor die sprankelende swembad en die pragtig versorgde tropiese tuin, is dit sentraal geleë naby ‘n ketting van skouspelagtige strande langs die Dolfynkus.  

Jou gesin kan uitsien na “kite surfing”, branderplank ry en speel in die rotspoele en moenie vergeet om skemerkelkies te geniet saam met die plaaslike inwoners op Salt Rock se hoofstrand nie.

Akkomodasie:  

Bied 3 slaapkamers,hoofslaapkamer met ‘n en-suite en 'n tweede badkamer.  

Die hoofslaapkamer het 'n koning grootte bed en die tweede en derde slaapkamers het dubbelbeddens.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n aparte opwas area met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.  

Daar is 'n sitkamer en aparte sonkamer met 'n pragtige uitsig oor die swembad.  

TV-kanale sluit in Showmax, Netflix en Youtube. WiFi is onbeperk.

Die woonstel is 'n baie ruim 180 vierkante meter.

Evergreen Estates is baie veilig met baie parkering op die eiendom.

Nabygeleë attraksies:

Salt Rock strand.

Grannys pool vir kinder-vriendelike strand dae.

Chakas Rock gety swembad vir snorkel.

Baie strande geskik vir visvang.

Fantastiese strande om te stap.

Ballito promenade.

Park loop by Sugar Rush Park.

  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Blue Skies (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - dubbel
  • Fasiliteite
  • haardroër
  • restaurant (minder as 2km)
  • braai
  • buite swembad
  • dakwaaiers
  • films / teater (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • kombuis (volledig toegerus)
  • linne en handdoeke voorsien
  • lugverkoeler
  • mikrogolf in eenheid
  • netflix
  • Op aanvraag bedien
  • parkering op die terrein
  • rolbal (minder as 5km)
  • skottelgoedwasser
  • stoof in eenheid
  • tee / koffie fasiliteite
  • tennis
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasmasjien in eenheid
  • wasmasjien op die terrein
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid
  • Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    The following apply
    Small dogs
    Big dogs
    Dogs have to be on lead whilst outside
    Kennels provided
    Kennels must be used
    Other animals on the property
    Horse stables – bedding provided
    Horse stables – bedding not provided
    Horse paddocks
    Grooms available
    Arena
    Parking area for horse box / float
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
2761 besigtings sedert 11 Sep, 2018.
Laas opgedateer op 22 Apr, 2019.

First year listed on WhereToStay.co.za