Bly Plekke Logo
  • 1 of 23
    1/23 - Birdsong Cottage 10 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 23
    2/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 3 of 23
    3/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 4 of 23
    4/23 - Birdsong Cottage 10, Champagne Valley - Self Catering Cottage accommodation
  • 5 of 23
    5/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 6 of 23
    6/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 7 of 23
    7/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg - Birdsong Cottage 10
  • 8 of 23
    8/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 9 of 23
    9/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 23
    10/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 11 of 23
    11/23 - Birdsong Cottage 10 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 23
    12/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 13 of 23
    13/23 - One-bedroom suite
  • 14 of 23
    14/23 - One-bedroom suite
  • 15 of 23
    15/23 - One-bedroom suite
  • 16 of 23
    16/23 - One-bedroom suite
  • 17 of 23
    17/23 - One-bedroom suite
  • 18 of 23
    18/23 - One-bedroom suite
  • 19 of 23
    19/23 - One-bedroom suite
  • 20 of 23
    20/23 - One-bedroom suite
  • 21 of 23
    21/23 - One-bedroom suite
  • 22 of 23
    22/23 - One-bedroom suite
  • 23 of 23
    23/23 - One-bedroom suite
  • 1 of 23
  • 2 of 23
  • 3 of 23
  • 4 of 23
  • 5 of 23
  • 6 of 23
  • 7 of 23
  • 8 of 23
  • 9 of 23
  • 10 of 23
  • 11 of 23
  • 12 of 23
  • 13 of 23
  • 14 of 23
  • 15 of 23
  • 16 of 23
  • 17 of 23
  • 18 of 23
  • 19 of 23
  • 20 of 23
  • 21 of 23
  • 22 of 23
  • 23 of 23
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:No. 10 Poplar Drive Bergview Champagne Valley, Winterton, KwaZulu-Natal
Kontak:Charles Preece
Cell (1) :+27-82-8063449
Cell (2) :+27-82-5740319

Uitleg Slaapgeriewe
  • Self catering Cottage (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - queen
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    8
    The following apply
     Kitchen accessible
     Designated parking area
     Sufficient parking space
     Wireless internet connection

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs

Bladsy Statistieke
40183 besigtings sedert 23 Feb, 2011.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Birdsong Cottage is nuut oorgedoen en opgeknap [2011]. Jou “huis van die huis af”, en bestaan uit 3 en-suite slaapkamers. Kan ses mense gemaklik akkommodeer.

Neem asseblief kennis dat die basistarief wat op hierdie webwerf gelys word, vir die hoofhuis met slaapplek vir 6 is. Kontak ons asseblief vir enige kwotasies vir óf die 8-slaper óf die 2-slaper.

Die kothuis is ideaal geleë, in die private Bergview landgoed in die skilderagtige Champagne Valley, om volle voordeel te trek uit die baie plaaslike toerisme-aantreklikhede. Die uitsig vanaf die houtdek in die tuin omsluit berge, 'n inheemse woud en 'n meer. Bergview is geleë binne 'n natuurbewaringsgebied en op die grense van die wêreld beroemde Ukhahlamba World Heritage gebied.

Birdsong Cottage is toegerus met alles wat jy sal nodig hê om jou wegbreek so ontspanne as moontlik te maak, van 'n skoonmaak diens, tot 'n muur gemonteerde 40" LCD TV, Vol DSTV, DVD-speler en 'n skottelgoedwasser. Al die meubels is van hoogstaande gehalte en die kombuis is toegerus met alles wat nodig sal wees om 'n topgehalte ete voor te berei, of 'n eenvoudige braai. Twee onderdak parkeerplekke is langs die kothuis geleë.

Die kothuis is privaat en het ‘n 180 grade uitsig van ongerepte Drakensberg terrein. Die volgende fasiliteite is binne loopafstand van die huis.

  • Voëlbesigtiging [meer as 200 spesies, insluitend 'n Aasvoël restaurant].
  • Canopy Tour, [die mees skouspelagtige boomtop avontuur].
  • Berg en woud staroetes.

In die onmiddellike omgewing en binne 10 minute per motor:

  • Kampioenskap gholfbaan
  • Drakensberg Seunskoor
  • Restaurante en kroeë
  • Four Rivers adventures, insluitenden vierwiel motorfietse, Rivier vlotry (River rafting) en nog baie meer!
  • Birdsong Cottage is binne 'n veilige landgoed in die Sentrale Drakensberg, KZN. Die area is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg [3.5 uur], Durban [2,5 uur], of Bloemfontein [4 uur].
Fasiliteite
  • Braai fasiliteite
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • DSTV
  • Kaggel
  • Gratis parkering
  • Verwarmers in eenheid
  • Perdry (minder as 5km)
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
40183 besigtings sedert 23 Feb, 2011.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Birdsong Cottage 10
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 23
    1/23 - Birdsong Cottage 10 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 23
    2/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 3 of 23
    3/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 4 of 23
    4/23 - Birdsong Cottage 10, Champagne Valley - Self Catering Cottage accommodation
  • 5 of 23
    5/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 6 of 23
    6/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 7 of 23
    7/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg - Birdsong Cottage 10
  • 8 of 23
    8/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 9 of 23
    9/23 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 23
    10/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 11 of 23
    11/23 - Birdsong Cottage 10 - Self Catering Cottage accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 23
    12/23 - Champagne Valley Self Catering Cottage accommodation
  • 13 of 23
    13/23 - One-bedroom suite
  • 14 of 23
    14/23 - One-bedroom suite
  • 15 of 23
    15/23 - One-bedroom suite
  • 16 of 23
    16/23 - One-bedroom suite
  • 17 of 23
    17/23 - One-bedroom suite
  • 18 of 23
    18/23 - One-bedroom suite
  • 19 of 23
    19/23 - One-bedroom suite
  • 20 of 23
    20/23 - One-bedroom suite
  • 21 of 23
    21/23 - One-bedroom suite
  • 22 of 23
    22/23 - One-bedroom suite
  • 23 of 23
    23/23 - One-bedroom suite
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Birdsong Cottage 10 - Champagne Valley Verblyf.
WTS App Browser