Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Bill's Place Hibberdene
Slide calendar from left to right
* Book Online

Bill's Place Hibberdene - TARIEWE

From R1 200-00, per night per apartment

Rates vary according to the peak periods/season.

Refundable breakage deposit: R1 000-00

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Vyftig persent (die helfte) van die totale verblyfkoste (breekskadedeposito ingesluit) moet in ons bankrekening inbetaal word om die bespreking te beveilig / bevestig, en die balans moet ten minste 14 dae voor die aankomsdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Ons doen nie terug betalings nie, maar sal u toelaat om ‘n besprekeking vir ‘n ander datum te doen op die volgende voorwaardes:
Versuim om op te daag of kansellasie binne 14 dae voor verblyf - geen verandering van die datum word toegelaat nie.
Kansellasie tussen 15 en 30 dae voor die aankomsdatum - 25% van die totale bedrag betaal, sal afgetrek word van die totaal van u gewysigde / volgende bespreking.
Kansellasie tussen 30 en 60 dae voor die aankomsdatum - 50% van die totale bedrag wat betaal is, sal afgetrek word van die totaal van u volgende bespreking.
Kansellasie meer as 60 dae voor die aankomsdatum- u sal toegelaat word (sonder ekstra koste) om 'n gelykwaardige verblyf te kies (dieselfde spits / buite-spitstyd) vir datums wat meer geskik is vir u - afhangende van beskikbaarheid.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Bill's Place Hibberdene Rates
WTS App Browser