| From R1 200-00, per night per apartment Rates vary according to the peak periods/season. Refundable breakage deposit: R1 000-00 |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| Vyftig persent (die helfte) van die totale verblyfkoste (breekskadedeposito ingesluit) moet in ons bankrekening inbetaal word om die bespreking te beveilig / bevestig, en die balans moet ten minste 14 dae voor die aankomsdatum betaal word. |
| Kansellasiebeleid |
| Ons doen nie terug betalings nie, maar sal u toelaat om ‘n besprekeking vir ‘n ander datum te doen op die volgende voorwaardes: Versuim om op te daag of kansellasie binne 14 dae voor verblyf - geen verandering van die datum word toegelaat nie. Kansellasie tussen 15 en 30 dae voor die aankomsdatum - 25% van die totale bedrag betaal, sal afgetrek word van die totaal van u gewysigde / volgende bespreking. Kansellasie tussen 30 en 60 dae voor die aankomsdatum - 50% van die totale bedrag wat betaal is, sal afgetrek word van die totaal van u volgende bespreking. Kansellasie meer as 60 dae voor die aankomsdatum- u sal toegelaat word (sonder ekstra koste) om 'n gelykwaardige verblyf te kies (dieselfde spits / buite-spitstyd) vir datums wat meer geskik is vir u - afhangende van beskikbaarheid. |