Bly Plekke Logo
  • 1 of 35
    1/35 - Braai Area: Garden Cottage
  • 2 of 35
    2/35 - Main Bedroom: Garden Cottage
  • 3 of 35
    3/35 - Lounge: Garden Cottage
  • 4 of 35
    4/35 - Kitchen: Garden Cottage
  • 5 of 35
    5/35 - Bathroom: Silver Leaf cottage
  • 6 of 35
    6/35 - Tree Top Cottage: Private Garden
  • 7 of 35
    7/35 - Knoxgore Cottages: Garden view from cottage
  • 8 of 35
    8/35 - Lounge: Palm Tree Cottage
  • 9 of 35
    9/35 - Bedroom / Lounge: Palm tree cottage
  • 10 of 35
    10/35 - Front Entrance: Silver Leaf cottage
  • 11 of 35
    11/35 - Main Bedroom: Palm tree cottage
  • 12 of 35
    12/35 - Dining area: Garden Cottage
  • 13 of 35
    13/35 - Tree Top Cottage: Entrance & Private garden
  • 14 of 35
    14/35 - Private garden area: Garden Cottage
  • 15 of 35
    15/35 - Lounge: Silver Leaf cottage
  • 16 of 35
    16/35 - Tree Top Cottage: Garden view
  • 17 of 35
    17/35 - Braai 7 Garden area: Palm Tree cottage
  • 18 of 35
    18/35 - Lounge / bathroom / main bedroom: Coral Tree cottage
  • 19 of 35
    19/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 20 of 35
    20/35 - Entertainment & Garden area: Silver Leaf cottage
  • 21 of 35
    21/35 - Kitchen / Dining area: Silver Leaf cottage
  • 22 of 35
    22/35 - Lounge: Silver Leaf Czottage
  • 23 of 35
    23/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 24 of 35
    24/35 - Entertainment & Braai area: Garden cottage
  • 25 of 35
    25/35 - Lounge / Dining / Kitchen: Palm Tree cottage
  • 26 of 35
    26/35 - Main Bedroom: Silver Leaf cottage
  • 27 of 35
    27/35 - Lounge / Dining area: Coral Tree Cottage
  • 28 of 35
    28/35 - Braai Area: Silver Leaf cottage
  • 29 of 35
    29/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 30 of 35
    30/35 - Lounge with Sleeper sofas: Coral Tree cottage
  • 31 of 35
    31/35 - Kitchen: Tree Top cottage
  • 32 of 35
    32/35 - Entertainment & Braai area: Garden cottage
  • 33 of 35
    33/35 - Main Bedroom: Coral Tree Cottage
  • 34 of 35
    34/35 - Kitchen area and front Door: Coral Tree cottage
  • 35 of 35
    35/35 - Front entrance: Tree Top cottage
  • 1 of 35
  • 2 of 35
  • 3 of 35
  • 4 of 35
  • 5 of 35
  • 6 of 35
  • 7 of 35
  • 8 of 35
  • 9 of 35
  • 10 of 35
  • 11 of 35
  • 12 of 35
  • 13 of 35
  • 14 of 35
  • 15 of 35
  • 16 of 35
  • 17 of 35
  • 18 of 35
  • 19 of 35
  • 20 of 35
  • 21 of 35
  • 22 of 35
  • 23 of 35
  • 24 of 35
  • 25 of 35
  • 26 of 35
  • 27 of 35
  • 28 of 35
  • 29 of 35
  • 30 of 35
  • 31 of 35
  • 32 of 35
  • 33 of 35
  • 34 of 35
  • 35 of 35
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:35 Knoxgore Road, St Michaels-on-Sea, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Marius Groenewald
Tel (1) :+27-82-6823162
Tel (2) :+27-73-2969290
Cell  :+27-82-6823162

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Coral Tree Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single sleeper couch, single sleeper couch
  • Knoxgore Garden cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Knoxgore Tree-Top cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Palm Tree Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single sleeper couch, single sleeper couch
  • Silver Leaf Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single sleeper couch, single sleeper couch
Bladsy Statistieke
43619 besigtings sedert 26 Jun, 2015.
Laas opgedateer op 30 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Knoxgore Garden Cottage

Hierdie gerieflike 54 m² / kothuis, in 'n veilige omgewing, bied 'n ideale vakansie wegbreek. Dit het ‘n lieflike uitsig oor die tuin met volop voël lewe en Vervet ape wat soms in die baie bome speel. Die huisie is geleë naby winkelsentrums, restaurante en ander vermaak.

Die huisie is ideaal as 'n vakansie / wittebrood / romantiese wegbreek of vir 'n klein gesin. Die huis bied 1 slaapkamer (met dubbelbed), sitkamer kombuis en badkamer met stort.

Die huis bied ook 'n aparte half slaapkamer vanaf die kombuis na die badkamer met 'n bunkerbed.

Hierdie privaat kothuis het sy eie afdak en privaat braai area.

Regtig 'n fantastiese plek om jou volgende wegbreek deur te bring. Die huisie is ten volle toegerus vir maksimum 6 gaste, alle meubels en toestelle ingesluit! Die eenheid is ideaal geskik vir maksimum 3 volwassenes en 3 kinders met 'n dubbelbed, 'n bunkerbed en 'n slaapbank.

U gerief is ons doel. Ons het 'n rustige toevlug geskep wat jy as jou huis kan sien as jy in die omgewing is. Oorweeg ons gerus vir u volgende besoek aan ons mooi Natalse Suid kus.

Knoxgore Tree Top Cottage

Ons Tree-Top kothuis is ‘n gesellige, 48 vierkante meter huis in 'n veilige omgewing en bied 'n ideale vakansie wegbreek met 'n pragtige uitsig op die hoofstrand en strandmeer van St Michaels. Dit is ook geleë in die nabyheid van winkelsentrums, restaurante en ander vermaak.

Die huisie is ideaal as 'n vakansie / wittebrood / romantiese weg breek of vir 'n jong gesin. Die huis bied 1 dubbel volume-slaapkamer (met dubbelbed), wat ook as woonkamer dien, 'n ruim badkamer met stort en 'n kombuis.

Die ruim STUDIO-huis bied ook 'n aparte 1 slaapkamer met Bunker bed, wat ekstra privaatheid bied.

Hierdie privaat kothuis bied ook oop parkering en sy eie private braai area.

Die ideale plek om jou volgende gesinsvakansie te geniet. Die huisie is ten volle toegerus vir maksimum 4 gaste, alle meubels en toerusting ingesluit! Die eenheid is ideaal vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders maar is net so gerieflik vir 4 volwassenes wat wil deel .

U gerief is ons doel. Ons het 'n rustige toevlug geskep wat jy as jou huis kan sien as jy in die omgewing is. Ons bied ‘n rustige toevlug vir die reisiger, besigheids man/ vrou of gesin. As jy jou besoek beplan, oorweeg ons vir u verblyf.

Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Nie gediens
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
43619 besigtings sedert 26 Jun, 2015.
Laas opgedateer op 30 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Beachwood Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 35
    1/35 - Braai Area: Garden Cottage
  • 2 of 35
    2/35 - Main Bedroom: Garden Cottage
  • 3 of 35
    3/35 - Lounge: Garden Cottage
  • 4 of 35
    4/35 - Kitchen: Garden Cottage
  • 5 of 35
    5/35 - Bathroom: Silver Leaf cottage
  • 6 of 35
    6/35 - Tree Top Cottage: Private Garden
  • 7 of 35
    7/35 - Knoxgore Cottages: Garden view from cottage
  • 8 of 35
    8/35 - Lounge: Palm Tree Cottage
  • 9 of 35
    9/35 - Bedroom / Lounge: Palm tree cottage
  • 10 of 35
    10/35 - Front Entrance: Silver Leaf cottage
  • 11 of 35
    11/35 - Main Bedroom: Palm tree cottage
  • 12 of 35
    12/35 - Dining area: Garden Cottage
  • 13 of 35
    13/35 - Tree Top Cottage: Entrance & Private garden
  • 14 of 35
    14/35 - Private garden area: Garden Cottage
  • 15 of 35
    15/35 - Lounge: Silver Leaf cottage
  • 16 of 35
    16/35 - Tree Top Cottage: Garden view
  • 17 of 35
    17/35 - Braai 7 Garden area: Palm Tree cottage
  • 18 of 35
    18/35 - Lounge / bathroom / main bedroom: Coral Tree cottage
  • 19 of 35
    19/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 20 of 35
    20/35 - Entertainment & Garden area: Silver Leaf cottage
  • 21 of 35
    21/35 - Kitchen / Dining area: Silver Leaf cottage
  • 22 of 35
    22/35 - Lounge: Silver Leaf Czottage
  • 23 of 35
    23/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 24 of 35
    24/35 - Entertainment & Braai area: Garden cottage
  • 25 of 35
    25/35 - Lounge / Dining / Kitchen: Palm Tree cottage
  • 26 of 35
    26/35 - Main Bedroom: Silver Leaf cottage
  • 27 of 35
    27/35 - Lounge / Dining area: Coral Tree Cottage
  • 28 of 35
    28/35 - Braai Area: Silver Leaf cottage
  • 29 of 35
    29/35 - Bedroom / seating & dining Area: tree Top Studio cottage
  • 30 of 35
    30/35 - Lounge with Sleeper sofas: Coral Tree cottage
  • 31 of 35
    31/35 - Kitchen: Tree Top cottage
  • 32 of 35
    32/35 - Entertainment & Braai area: Garden cottage
  • 33 of 35
    33/35 - Main Bedroom: Coral Tree Cottage
  • 34 of 35
    34/35 - Kitchen area and front Door: Coral Tree cottage
  • 35 of 35
    35/35 - Front entrance: Tree Top cottage
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Beachwood Cottages - St Michaels-on-Sea Verblyf.
WTS App Browser