Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Beachcombers 10
May 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
Slide calendar from left to right
* Book Online

Beachcombers 10 - TARIEWE

Tariewe 2024
01 Jan - 17 Jan - R 4690.00
18 Jan  - 19 Mrt - R 225000
20 Mrt  -  27 Mrt - R 2580.00
28 Mrt  -  01 Apr - R 3750.00
02 Apr  -  03 Apr - R 2580.00
04 Apr  -  13 Jun - R 2250.00
14 Jun  -  09 Jul  - R 2580.00
10 Jul  -  07 Aug - R 2580.00
08 Aug  -  11 Aug - R 2580.00
12 Aug  -  19 Sept - R 2250.00
20 Sept  -  01 Oct -  R 2580.00
02 Oct  -  21 Nov - R 2250.00
22 Nov  - 11 Dec - R 2580.00
12 Dec  -  14 Jan - R 5350.00
---------------------------------------------------
2025 Tariewe - Nog nie beskikbaar nie


Aankoms En Vertrek Tye

  • Aankoms tyd: 14h00 - 17h00
  • Vertrektyd: Voor 10h00
  • Laat vertrek sal gesien word as 'n bykomende dag van verblyf.


Kansellasiebeleid

  • Besprekings is nie beveilig totdat deposito betaal is nie.
  • Volle / Finale betaling/s moet gedoen word voor ‘n gespesifiseerde datum.
  •  Besprekings gemaak met ‘n korter kennisgewing moet bevestig word deur die volle betaling op datum soos aangedui.
  • Besprekings gekanselleer binne 30 dae voor aankoms, sal 25% van die deposito verbeur.
  • Besprekings gekanselleer binne 21 dae voor aankoms, sal 50% van die deposito verbeur.
  • Besprekings gekanselleer 14 dae voor aankoms 75% van deposito sal verbeur word.
  • Besprekings gekanselleer 10 dae of minder voor aankoms, sal 100% van deposito verbeur.
  • Besprekings sal outomaties gekanseleer word, sonder kennisgewing, indien hierdie voorwaardes nie nagekom word nie.


Terme van betaling

  • 'n 50% Deposito word vereis by aanvaarding van die bespreking.
  • Die balans wat Breekskade deposito en linne fooi insluit is betaalbaar nie later nie as 30 (dertig) dae voor aankoms.
  • Dienste van 'n daaglikse skoonmaker kan gereël word as 'n ekstra koste en sal vooruit betaalbaar wees direk aan die skoonmaak maatskappy.
  • Breek en sleutel deposito sal terugbetaal word binne 7 (sewe) werksdae - minus breekskade / verlies


Reëls/Voorwaardes

  • GEEN ROOK (Rook aanmelders geïnstalleer).
  • GEEN troeteldiere word toegelaat op perseel.
  • Geen swemhanddoeke word voorsien.
  • Volle skoonmaakdiens beskikbaar.
  • Slegs een parkering beskikbaar per eenheid.
  • Geen solo reisigers.
  • Geen kinders onder die ouderdom van 2.
  • Geen partye of harde geraas na 22h00.
  • Geen oop vure toegelaat - gasbraai beskikbaar.
  • Minimum verblyf - 3 nagte.
  • Maksimum verblyf - 14 nagte.
  • By vertrek, laat die sleutel in die sleutel boks wat verskaf word by die voordeur.
  • Direkte toegang tot die see - toegang kode sal voorsien word.
  • Ontvangs van sleutel sal gereël word 1 dag voor aankoms.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Beachcombers 10 Rates