2026 Weekdays out of season Rates: Discounts apply for large groups 2026 Christmas and New Year: |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| 'n Deposito van 50% bevestig die bespreking. Die saldo is betaalbaar per EFT drie dae voor aankoms, of kontant met aankoms. 'n Breekskade-deposito van R1 000 word met aankoms betaal en met vertrek terugbetaal. |
| Kansellasiebeleid |
| Die deposito word verbeur, tensy 'n ander bespreking die gekanselleerde een kan vervang. Indien daar 'n tekort op die vervangende bespreking is, is die oorspronklike gas aanspreeklik vir die verskil. 'n Administratiewe kansellasiefooi van R300 is betaalbaar. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms vanaf 10:00 Op die vertrekdag word daar nie na 10:00 gekook nie – die huishulpe stroop en maak die beddens op. U kan teen die middaguur vertrek. |
| Reëls/Voorwaardes |
| Let asseblief op: dit is 'n woonbuurt. Ons het 'n baie kragtige klankstelsel, maar oormatige geraas sal nie geduld word nie. |