Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Beskikbaarheids kalender

Ashton Manor
Slide calendar from left to right
* Book Online

Ashton Manor - TARIEWE

2026 Weekdays out of season Rates:
R3,750 per day up to 10 people thereafter R300 per person.
Children under 12 half Price.
Maximum 20 people.

2026 Normal weekend Rates:
R4200-00 per day up to 10 people thereafter R350 per person.
Children under 12 half Price.
Maximum 20 people.
Minimum booking 2 nights

Discounts apply for large groups

2026 Long weekend Rates:
R4500 per day up to 10 people thereafter R400 per person.
Children under 12 half Price.
Maximum 20 people.
Minimum Booking 3 Nights
Discounts apply for large groups
2026 School holiday Rates:
R 4,500 for up to 10 People thereafter R400 per person
Children under 12 half Price
Maximum 20 people.
Minimum booking 3 nights
Discounts apply for large groups

2026 Christmas and New Year:
R5,0n500 per day up to 10 people thereafter R480 per person.
Children under 12 half Price.
Maximum 20 people.
Minimum 10 days Christmas period
10 days New Year period.
20 Days Both periods.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
'n Deposito van 50% bevestig die bespreking. Die saldo is betaalbaar per EFT drie dae voor aankoms, of kontant met aankoms.
'n Breekskade-deposito van R1 000 word met aankoms betaal en met vertrek terugbetaal.
Kansellasiebeleid
Die deposito word verbeur, tensy 'n ander bespreking die gekanselleerde een kan vervang.
Indien daar 'n tekort op die vervangende bespreking is, is die oorspronklike gas aanspreeklik vir die verskil.
'n Administratiewe kansellasiefooi van R300 is betaalbaar.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms vanaf 10:00
Op die vertrekdag word daar nie na 10:00 gekook nie – die huishulpe stroop en maak die beddens op. U kan teen die middaguur vertrek.
Reëls/Voorwaardes
Let asseblief op: dit is 'n woonbuurt. Ons het 'n baie kragtige klankstelsel, maar oormatige geraas sal nie geduld word nie.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Ashton Manor Rates
WTS App Browser