- SAVE 20% - | Winter Specials Valid from 1 May 2025 to 31 Jul 2025. | Pay 20% less when you visit Annas on the Beach during the winter months of May, June and July, outside of school holidays. Rate per night now only R2560 plus a once off cleaning fee. |
10 Desember tot 10 Januarie R9500 per nag.
R4500 vir skool vakansies
R3200 res van die jaar maar 20% af vir winter dae buite skool vakansie
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Kansellasiebeleid |
Piek. 50% terugbetaling van deposito indien 3 maande vooruit gekanselleer. Die res van die jaar, 50% van deposito indien meer as 1 kalendermaand vooruit gekanselleer. |
Aankoms En Vertrek Tye |
Aankoms 1430 Vertrek 0930 |