10 Desember tot 10 Januarie R9500 per nag.
R4500 vir skool vakansies
R3200 res van die jaar maar 20% af vir winter dae buite skool vakansie
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Kansellasiebeleid |
| Piek. 50% terugbetaling van deposito indien 3 maande vooruit gekanselleer. Die res van die jaar, 50% van deposito indien meer as 1 kalendermaand vooruit gekanselleer. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms 1430 Vertrek 0930 |