Bly Plekke Logo
  • 1 of 10
    1/10 - Angler and Antelope Gueshtouse
  • 2 of 10
    2/10 - Dining at the Angler and Antelope
  • 3 of 10
    3/10 - Over 60 Malt Whiskies to choose from
  • 4 of 10
    4/10 - Self-catering Suite
  • 5 of 10
    5/10 - Guesthouse rooms
  • 6 of 10
    6/10 - Guesthouse rooms
  • 7 of 10
    7/10 - Self-catering Suite
  • 8 of 10
    8/10 - Beautiful bathrooms
  • 9 of 10
    9/10 - Dining at the Angler and Antelope
  • 10 of 10
    10/10 - Angler and Antelope Guesthouse property
  • 1 of 10
  • 2 of 10
  • 3 of 10
  • 4 of 10
  • 5 of 10
  • 6 of 10
  • 7 of 10
  • 8 of 10
  • 9 of 10
  • 10 of 10

Angler And Antelope Guesthouse

Guest House Accommodation In Somerset East

*Vanaf R375
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:College Road, Cnr New Street, Somerset East, Eastern Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Limited number of fish per day allowed
     Fly fishing

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
9910 besigtings sedert 15 Sep, 2006.
Laas opgedateer op 26 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Angler And Antelope Guesthouse

Guest House Accommodation In Somerset East

Die Angler en Antelope Gastehuis offer ‘n unieke ondervinding.  Die gastehuis is gelee op ‘n ruim perseel in die hartjie van die dorp, en is veilig ingekamp.  Ondervind ‘n gevoel van geskiedenis, met al die nodige moderne geriewe.

Somerset Oos is effens van die hoofpad af gelee, ongeveer 24km van Kookhuis en die N10 na Port Elizabeth.  Die dorp le aan die voet van die Boschberg, ‘n bekoorde plekkie wat vir jou sy karakter sal toon, as jy net beitjie nader kyk!

Meeste van die oorspronklike houtwerk in die gastehuis is gerestoureer, en die hout meubels toon ‘n vlikker van die elegansie van die Victoriaanse era.  Meeste van die kamers spog met lugreeling, en daar is yskaste en koffie en tee geriewe in al die kamers.  Die badkamers is ruim, met ses van hulle wat beide bad en stort het.  Daar is gastehuis kamers, asook kamers met selfsorg geriewe; asook twee aparte selfsorg eenhede wat elk vier mense kan huisves.

Die ou Roomskatolieke kerkie het fantastiese karakter, en met die lekker tuisgemaakte kos, en oor die 70 Malt Whiskies om van te kies in die kroeg, maak dit ‘n lekker kuierplek.  Maak net seker dat jy vroegtydig bespreek vir aandete of die Whisky proe spyskaart wat beskikbaar is.

Dan is daar natuurlik Wild Fly Fishing in the Karoo, wat jy nie moet misloop as jy ‘n vlieghengelaar is nie!  Kuier sommer ook by die vlieghengel winkel, net om die draai van die gastehuis.

Aktiwiteite beskikbaar: Vlieghengel (met gids), toere, Walter Battiss Kunsmuseum

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Portfolio Collection Member
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Internet fasiliteite
  • Jag (minder as 30 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers in eenheid
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Elektriese komberse
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Bergfietsry
  • Parkering op die terrein
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Restaurant op die perseel
  • Gediens
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
9910 besigtings sedert 15 Sep, 2006.
Laas opgedateer op 26 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Angler And Antelope Guesthouse
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 10
    1/10 - Angler and Antelope Gueshtouse
  • 2 of 10
    2/10 - Dining at the Angler and Antelope
  • 3 of 10
    3/10 - Over 60 Malt Whiskies to choose from
  • 4 of 10
    4/10 - Self-catering Suite
  • 5 of 10
    5/10 - Guesthouse rooms
  • 6 of 10
    6/10 - Guesthouse rooms
  • 7 of 10
    7/10 - Self-catering Suite
  • 8 of 10
    8/10 - Beautiful bathrooms
  • 9 of 10
    9/10 - Dining at the Angler and Antelope
  • 10 of 10
    10/10 - Angler and Antelope Guesthouse property
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Angler And Antelope Guesthouse - Somerset East Verblyf.
WTS App Browser