• Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.
  • Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep.
  • Kwaliteit linne word voorsien.
  • Veilige skadu parkering binne die kompleks. Sekuriteit patrollie na-ure.
  • 32 "LCD TV en DVD-speler.
  • Daar is ‘n DSTV verbinding.
  • Die swembad is 200m vanaf die woonstel en die naaste strand 600m.
  • Die swemstrand is ongeveer 1600m van die woonstel en daar is ook 'n soutwater swembad beskikbaar. Geen Spoorlyne om oor te steek.
  • Baie gewilde hengelplekke binne loopafstand van die woonstel.
  • Die winkelsentrums is +/- 1600m van die woonstel en sluit 'n Pick 'n Pay, Spar, Tops Drankwinkel, en 'n Kentucky in, onder andere.
  • Die baie gewilde Galleria winkelsentrum is 15km vanaf die woonstel, met al die bekende winkels. Daar is ook Flieks en Ys-skaats.
  • Durban is 30 km van die woonstel.

Neem kennis asseblief:

‘n Minimum van 5 dae bespreking

Fasiliteite
  • buite swembad
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • strand (minder as 500 m)
  • tee / koffie fasiliteite
  • visvang op die terrein
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)