| Tariewe per eenheid / nag - 2025 | ||
| Hoë Peak Seisoen | Spitsseisoen | Lae seisoen |
| December, Januarie & Paasfees | Skool vakansies en lang naweke | Die res van die jaar |
| Van R3 750 | Van R2 200 | Van R1 750 |
| Min 3 nagte, ekstra koste vir minder | ||
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| •’n 50% deposito is vereis om die bespreking te bevestig. Die balans is twee weke voor besetting veskuldig. |
| Kansellasiebeleid |
| •Die deposito sal teen volle terugbetaal word sou die kanselasie 6 week voor die datum van bespreeking gemaak word. Indien die bespreeking tusen 2-6 weeke voor besetting sal die helfde van die deposito terugbetaal word |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| •Aankoms: 2pm - 5:30pm vroeë of later met vooraf reëling •Vertrek: 10am |
| Reëls/Voorwaardes |
| •A R1000 breek-deposito word benodig. •Rook in die eenheid is verbode, dit is aanvaarbaar om op die stoep te rook. |