Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

La Mouette No. 4
Slide calendar from left to right
* Book Online

La Mouette No. 4 - TARIEWE

Tarriewe per nag (1 tot 6 mense)2024
Buite SeisoenR600.00
Skool Vakansies, Lang Naweke & Openbare vakansiedaeR750.00
Paas NaweekR850.00
03 Desember until 12 DesemberR950.00
12 Desember until 04 JanuarieR1150.00
04 Januarie until 12 JanuarieR950.00
Slegs naweke (Vrydag & Saterdag slaap) of minder as 3 slapeR1350.00

Indien 'n deposito van 50% betaal is en kansellasie ontvang word, sal 20% daarvan gehou word as vakansiegangers weggedraai is, wat navraag gedoen het vir akkommodasie wat u tyd of gedeelte daarvan kon opneem, reëlings getref met die maatskappy wat die sleutels en onnodige administrasie bestuur.

Indien 'n deposito van 50% betaal is en kansellasie binne 'n maand van okkupasie ontvang word, sal die hele deposito van dieselfde redes as hierbo gehou word.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
La Mouette No. 4 Rates
WTS App Browser