Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

19 Bondi Beach
June 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
Slide calendar from left to right
* Book Online

19 Bondi Beach - TARIEWE

2025 Rates

 Peak SeasonLow SeasonMid Season
19 Bondi Beach
Minimum Stay5 Nights2 Nights5 Nights
Per UnitR3200.00 per nightR1500.00 per night

R1800.00 per night

 Peak Season                                              
12 December 2025 to 18 January 2026

Mid Season

School Holidays

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Kansellasiebeleid
Nie opdaag nie of kansellasie binne 14 dae van verblyf - GEEN terugbetaling NIE.


Kansellasie tussen 15 en 30 dae voor die aankomsdatum - 25% van die deposito word terugbetaal.


Kansellasie tussen 30 en 60 dae voor die aankomsdatum - 50% van die deposito sal terugbetaal word.


Kansellasie meer as 60 dae voor die aankomsdatum: volle terugbetaling.
Aankoms En Vertrek Tye
In die spits-seisoen: Aankoms om 13h00 en Vertrek nie later as 09h00 nie.
Reëls/Voorwaardes
GEEN ROOK IN DIE EENHEID NIE.
As u enige iets breek, vervang dit,of laat ten minste 'n nota vir die opsigter.
Nie MEER AS 6 PERSONE NIE.
Geen “oorbevolking” (overcrowding) sal geduld word nie.
Oortollige mense sal gevra word om vertrek deur sekuriteit of opsigter.
Toon asseblief respek vir ander mense rondom jou.
Minimum verblyf van 3 dae.
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
19 Bondi Beach Rates