Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 2 of 14
    2/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 3 of 14
    3/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 4 of 14
    4/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 5 of 14
    5/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 6 of 14
    6/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 7 of 14
    7/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 8 of 14
    8/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 9 of 14
    9/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 10 of 14
    10/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 11 of 14
    11/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 12 of 14
    12/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 13 of 14
    13/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 14 of 14
    14/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:103 Mc Kenzie Street, St. Lucia Estuary, St. Lucia, Zululand, KwaZulu Natal
Kontak:Lungile Nxumalo
Tel  :+27-35-5901133
Cell (1) :+27-76-9414507
Cell (2) :+27-84-6571009

Uitleg Slaapgeriewe
  • 14 on 103 McKenzie (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - double
Bladsy Statistieke
7521 besigtings sedert 10 Apr, 2019.
Laas opgedateer op 02 Jun, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

As jy lief is vir die natuurskoon, die buitelewe wil ervaar of ‘n vakansie propvol avontuur & aktiwiteite beplan is St Lucia 14 on 103 McKenzie die ideale bestemming vir jou!

Hierdie luukse 6 slaap selfsorg lugversorgde eenheid is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n alles in een vakansie.  Oorsese besoekers wat Afrika wil verken en die korporatiewe reisiger wat tuis wil voel.

St Lucia bestaan uit riviere, mere, moerasse, wortelboommoerasse, groot sandduine met pragtige ongerepte strande. Bootritte op die groot meer met volop seekoeie, krokodille, visse en honderde voëlspesies, staproetes, diepsee visvang, krokodilpark, skilpadtoere, perdry en nog baie meer. Gholfspelers kan die gholfbaan in Monzi , 15 kilometer vanaf St Lucia besoek vir ‘n wonderlike 9 putjie rondte.

St Lucia is deel van die Groter Isimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se Eerste Wêreld Erfenis gebied en naby die Hluhluwe/Imfolozi Groot Vyf Reservaat.

St Lucia is geleë aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, 2,5 uur se ry vanaf Durban en 2 uur se ry vanaf King Shaka-lughawe.

EENHEID:

14 on 103 McKenzie is 'n lugversorgde, 6 slaapplek, luukse selfsorg eenheid, geleë in die hoofstraat van St Lucia naby alle geriewe.  Loopafstand vanaf restaurante, winkels en besienswaardighede. Hierdie is waarom dit die ideale bestemming is vanwaar die omgewing verken kan word en wat jou verblyf stresvry en ontspannend sal maak.

Parkering by die chalet is veilig en direk voor die ingang na die eenheid.

Kombuis:

Moderne kombuis wat ten volle toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas, mikrogolfoond en stoof.

Eetkamer/Kuier Area:

Die gesellige eetkamer het 'n 6 sitplek tafel en stoele, 'n groot skerm HD TV met DSTV; SABC 1-3, eTV, alle Supersport kanale, Kyknet, Disney, Mnet en fliek kanale.  Hierdie area is ideaal vir laataand kuiers saam met familie of vriende.

Slaapkamers:

Die hoofslaapkamer sluit ’n koningsgroote bed, spiëeltafel,  haardroër, heelwat kasruimte, kluis en 'n private stort in.

 Die 2de kamer het 2 enkel beddens en ingeboude kas.

 Die 3de kamer is deel van die oop plan area en beskik oor ‘n dubbelbed, ingeboude kas en Hoë definisie TV.

Badkamer:

Die eenheid het 1 badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak, hoofslaaperkamer beskik oor eie stort.

Handoeke:

Hand- en badhanddoeke word voorsien.

Patio / Stoep:

Die eenheid het 'n oop patio met 'n 4 sitplek tuinstel, 2 sitplek tuinbankie en braaifasiliteite vir die gaste om ‘n eg Suid Afrikaanse braai te geniet.

Parkering:

Parkeerplek is direk langs die eenheid, baie veilig, maar jy kan dit effens nou vind.  Navraag kan by ontvangs gedoen word vir parkering elders op die perseel.

Fasiliteite:

Groot gesamentlike swembad (gebruik op eie risiko en kinders onder 13 moet vergesel word van volwassenes) met stoele, kroeg, snoekertafel en veerpyltjies. Ander aktiwiteite kan by ontvangs bespreek word.

'n Groot TV is beskikbaar in die Lapa waar gaste bymekaar kan kom om flieks en/of belangrike sport saam te geniet.

Daaglikse skoonmaakdienste:

Skottelgoed en opmaak van beddens.

Ontbyt:

Die oord se restaurant bied ontbyt aan by die Lapa met ‘n uitsig oor die swembad.  Bespreek asseblief by ontvangs, huidige koste is R120.00 per persoon en bestaan ​​uit 'n volledige Engelse ontbyt.

Sekuriteit:

St Lucia Estuary Rate Payer Association het Alpha Security aangestel om te verseker dat St Lucia veilig is vir inwoners asook vakansiegangers.  Hulle het 'n radiostelsel geïnstalleer en kameras sal binnekort op strategiese plekke ontplooi word.

14 on 103 McKenzie het hekke uit die Pelikaanstraat ingang (agter) met PIN-toegang, ‘n sekuriteitswag patroleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.

TGCSA:

14 op 103 Mc Kenzie is 'n deeltitel eenheid wat privaat besit word en het ‘n 4 ster gradering behaal as deel van die St. Lucia Safari Lodge oord.

Hoe om ons te vind:

GPS Koördinate:    S28° 22’ 44,79”       ”E32° 24’ 36.72.9”

Google Maps: Soek vir St. Lucia Safari Lodge en volg die aanwysings

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
7521 besigtings sedert 10 Apr, 2019.
Laas opgedateer op 02 Jun, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

14 on 103 McKenzie
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 2 of 14
    2/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 3 of 14
    3/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 4 of 14
    4/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 5 of 14
    5/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 6 of 14
    6/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 7 of 14
    7/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 8 of 14
    8/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 9 of 14
    9/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 10 of 14
    10/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 11 of 14
    11/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 12 of 14
    12/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 13 of 14
    13/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
  • 14 of 14
    14/14 - St Lucia Self Catering Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
14 on 103 McKenzie - St Lucia Verblyf.
WTS App Browser