Ramsgate Palms 64 is 'n 1ste vloer (1 stel trappe), nie rook nie, selfsorg woonstel met see en strand uitsig. Die woonstel is geleë in een van die bes instandgehoue en veilige komplekse in Ramsgate met direkte toegang na die Ramsgate Blou Vlag strand (Dit …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Elke kamer beskik pragtige uitsig oor die see met 'n breker en strand uitsig vanaf die ruim onderdak patio sitkamer en buite gras area. Hierdie 4-slaapkamer, 3 badkamer huis slaap 8 mense gemaklik en is ideaal vir 'n ontspannende tyd weg. Slegs 5 minut …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hubbly Bubbly is 'n veilige, ten volle toegeruste, strandhuis binne 100m vanaf Ramsgate hoofstrand en het ‘n 180 grade, pragtige uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eenheid 3 is een van 5 in 'n veilige woonstelblok, 3 slaapkamers, met eie motorhuis, 'n dek met Jacuzzi, 180 grade see aansig en 'n braai, 'n gas braai op die stoep of Weber Braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse, selfstandige 3-slaapkamerwoonstel - met slaapplek vir 6 gaste - is ideaal geleë op die skilderagtige strandfront van Shelly Beach, met al die noodsaaklike geriewe in die nabye omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.