Suid-Afrika Akkommodasie

Soek Akkommodasie Soek

Suid-Afrika Akkommodasie

As u graag u horison wil verbreed en graag u eie innerlike wil verryk, behoort u dit met behulp van die natuur, avontuur, ontspanning en kultuur te doen. Dan moet Suid-Afrika beslis heel bo aan u lys wees. 'n Wêreld van opwinding, met sy ontsaglike skatte in 'n wonderlike land, is hierdie Suidelike punt van Afrika die ideale plek met sy kaleidoskoop van ervarings en belewenisse wat al u behoeftes sal bevredig - en selfs nog baie meer.

Alreeds vir honderde jare kom mense na hierdie wonderlike land, op soek na opwinding en geleenthede. 'n Stimulerende plek, vol onverwagte genot en unieke ontdekkings, bied Suid-Afrika iets vir elkeen, vir die jonges, diegene met 'n jong gees, vir pure plesiersoekers of die adrenalien-verslaafdes.

Ook wêreldbekend vir sy historiese en politieke erfenis van versoening na apartheid, is die land se bynaam "Reënboog-nasie" baie gepas. Suid-Afrika se vorige ondervindings stuur af op 'n groot mengsel van idees met invloed van uit Afrika, Europa en ook die Ooste. Sy ryk kulturele geskiedenis is gegiet in die inspirerende agtergrond van sy vryheidstryd en word aangevuur deur die gees van "Ubuntu", 'n ou Afrika-woord vir "mensliewendheid", soos gesien in nasionale helde, soos in die geliefde Nelson Mandela.

Hierdie gees word weerkaats in Suid-Afrika se vriendelike, vindingryke mense wat u sal verwelkom in 11 amptelike (en nog baie ander) tale. Sy dinamiese, moderne stedelike sentrums pols met lewe en weerkaats 'n verskeidenheid skakerings van kulture en mense van oor die hele Afrika en ook nog verder weg.

'n Trotse bewaarder van minstens agt wêreld-erfenisterreine soos die oorspronklike, antieke geboorteplek van die mens, die "wieg van die mens", is Suid-Afrika verklaar tot een van die planeet se 18 mega verskeidenheid bestemmings.

Met sy temperatuur, sonnige klimaat, wye en veranderlike terreine met wisselende vergesigte, is Suid-Afrika 'n paradys vir die natuurliefhebber. Die wye, oop grasvlaktes verander in massiewe bergreekse. Die droë woestyne teenoor digte woude. Gewilde, veilige strande ontmoet rotsagtige, wilde kusgebiede. Oseane vol seelewe ding mee met die bosveldbestemmings wat spog met die groot 5 - onthou beslis om u kamera in te pak!

Suid-Afrika bied dit alles: Van eko-vriendelike, wild-safaris tot internasionale sportgebeure, luukse wittebrood-wegbreke tot hoëvlak, wêreld-hoogtepunte. Hier sal jy jou eie hoekie vind, maak nie saak of u 'n historikus of net 'n sonaanbidder is nie! Wag of lag, eet of vreet, geniet jou kos met brood en wyn, met blye entoesiasme, groot of klein. U kan ook strewe na die meer sensuele ervarings, soos die sterbesaaide hemelruim van Sutherland, die wit-water-roei in die Oranje rivier of luister na die roepstem van Afrika in die nag....

Suid-Afrika is maklik om te bereik met sy 3 internasionale lughawens. Eers daar, kan u steeds gerieflik en gemaklik in kontak met die wêreld bly, te danke aan die goeie, wêreld-standaard infrastruktuur, gerieflike verblyf en tegnologie. Maak nie saak of u 'n rugsak-reisiger met 'n klein begroting is, of 'n gesin wat soek na waarde vir u geld, of 'n wêreldreisiger wat op soek is na eie plesier, die keuses is onbeperk in hierdie hoogs bekostigbare reisiger-speelgrond.

Suid-Afrika is 'n plek wat tot u siel sal spreek. As u dan moet vertrek, sal u weer wil terugkeer - omdat dit vir u na u ander tuiste sal voel.

Wys 1 tot 20 van 3664 eenhede
Slaap: 12
Van R 2 500,00
Per eenheid per nag.

Cintsa View

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Cintsa (Chintsa)

Die Luukse Dubbelverdieping Gastehuis is 500m vanaf die strand geleë in die pragtige Cintsa Oos op die Wildekus van Suid-Afrika. Dit is elegant versier en ten volle toegerus vir al jou behoeftes.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).

J'aime la Mer

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10
Van R 1 028,00
Per eenheid per nag.

Natural Blue

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Natural Blue is gebou in 2004 as 'n huis en verwelkom kinders en troeteldiere. Ons is minder as 200meter van die strand geleë en die 3 slaapkamer kothuis met 'n solder (met slaapplek vir 2) is ruim genoeg vir "die vakansie verkeer"

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 2 100,00
Per persoon per nag (wat deel).

La Mer Holiday House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in De Kelders

'n 8 Slaapplek vakansiehuis geleë teen die strand van De Kelders, met 'n pragtige see-uitsig en 'n son-deurdrenkte dek, ideaal om na walvisse of dolfyne te kyk.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6

2 on Del Su Me

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Margate

Dankie dat jy hierdie woonstel gekies het: - 2 ON DEL SU ME - Margate. Ons hoop u verblyf sal 'n aangename een wees. Die eenheid is toegerus om net ses persone te akkommodeer.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 650,00
Per eenheid per nag.

Bonny's Place

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Umhlanga Gebied

Hierdie eenheid is goed toegerus en het al die geriewe wat 'n mens sou verwag van 'n luukse selfsorg eenheid woonstel. Ten volle toegeruste kombuis met graniet werkoppervlaktes, Wifi, vol DSTV, ten volle lugversorgd, private onderdak patio met gas braai s

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 14
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

A Paradise Found

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Southport

Ongeveer 100 meter na die see. 4 Luukse slaapkamers en 'n kothuis; akkommodeer 8-10 volwassenes & 4 kinders / jong tieners. 1 Uur suid van Durban.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 275,00
Per eenheid per nag.

24 Bronze Beach

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Umhlanga Rocks

Bronze Beach 24 is 'n pragtige strandfront woonstel geleë op Umhlanga se uitsoek swemstrand. Die eenheid het ‘n uitsonderlike uitsig oor die see en  direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swemstrande.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 20 in 2 eenhede/kamers

Kostaplenti

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Natures Valley

Kostaplenti is in Nature's Valley geleë wat omring is met inheemse bosse, berge, die strandmeer en die see. Dit het twee eenhede wat afsonderlik gehuur kan word. Kostaplenti is uniek geleë, slegs 30 meter vanaf die strand.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Cherry Tree Cottage

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Hierdie huislike grasdakverblyf met 'n aparte grasdak-kothuis spog met 'n goed versorgde sub-tropiese tuin wat 'n uitsig het op Naval Hill. Cherry Tree cottage het verblyf in 3 tuinkamers en 2 kothuis-kamers.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 700,00
Per eenheid per nag.

Cabanas del Mar 25

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Winkelspruit

Eenheid 25 is in 'n ten volle omheinde kompleks, met 24 uur sekuriteit ,wat jou gemoedsrus kan bied terwyl julle pret het in die son. Die woonstel is op grondvlak en kyk uit oor ‘n sprankelende swembad en tuine.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 16 in 4 eenhede/kamers
Van R 435,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Barbet Country Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 11

The Gables

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hout Baai

Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed, bestaan uit 5 ruim slaapkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise en 4 badkamers. Buite ...

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 2 662,00
Per eenheid per nag.

7 Marichel

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Chakas Rock / Shakas Rock

Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12
Van R 250,00
Per persoon per nag (wat deel).

La Petit Villefranche

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Leisurebaai

La Petite Villefranche is geleë op Hove Crescent, minder as 100 m se stap van Beach Kidd in Leisurebaai, 'n gebied bekend vir sy ongerepte inheemse plantegroei en ongerepte strande

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10
Van R 3 000,00
Per eenheid per nag.

293 on Sandhills

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Prince's Grant

293 ON SANDHILLS is geleë in die Prince's Grant Golf and Country Estate,  op die Dolfyn Kus (Noord kus), van KwaZulu-Natal. Hierdie fantastiese, ruim huis bied die ideale basis vir 'n golf wegbreek, of 'n selfsorg familie strand vakansie. Dit is ‘n asemro

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 34 in 5 eenhede/kamers

Pampoen Fontein

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Porterville

Die plaas, Pampoen-Fontein is op 'n plato geleë, hoog in die Olifantsrivier-berge, twee ure vanaf Kaapstad. Ons bied volkome vrede en stilte binne 'n duisend akker van wilde blomme, sandsteenberge, onbesoedelde damme en pragtige uitsigte.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12 in 2 eenhede/kamers
Van R 500,00
Per eenheid per nag.

Sand Castles 3

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Michaels-op-See

n Selfhelp 2 Slaapkamer, 2 Badkamer Eenheid gelee in Orange Rocks Straat, St Michaels On Sea, (Tussen Shelley Beach en Uvongo Strand).

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 20 in 6 eenhede/kamers
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

A Smart Stay Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Somerset-Wes

Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante...

Kits Besprekings
Van R 975,00
Per eenheid per nag.

45 Blue Largo

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Westbrook Beach

Blou Largo is geleë op Westbrook Beach,'n pragtige stuk van die kuslyn op die Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal. Hierdie ongerepte strande is ideaal vir entoesiastiese son liefhebbers wat die strande geniet en alles wat dit aanbied. Aktiwiteite soos kreef en

Direkte Ondersoek Bel Direk