Bly Plekke Logo
  • 1 of 11
    1/11 - Patio overlooking Ramsgate beach
  • 2 of 11
    2/11 - Main Ramsgate beach
  • 3 of 11
    3/11 - Breakfast sundowner nook
  • 4 of 11
    4/11 - Lounge
  • 5 of 11
    5/11
  • 6 of 11
    6/11 - Kitchen
  • 7 of 11
    7/11 - Main bedroom king-size bed
  • 8 of 11
    8/11 - Second bedroom queen-size bed
  • 9 of 11
    9/11 - Third bedroom - 2 single beds
  • 10 of 11
    10/11 - Main bedroom en-suite
  • 11 of 11
    11/11 - River view
  • 1 of 11
  • 2 of 11
  • 3 of 11
  • 4 of 11
  • 5 of 11
  • 6 of 11
  • 7 of 11
  • 8 of 11
  • 9 of 11
  • 10 of 11
  • 11 of 11
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:938 Fascadale Rd, Ramsgate
Kontak:Richard Bowman
Cell (1) :+27-76-7337732
Cell (2) :Doreen +27-74-1947280

Uitleg Slaapgeriewe
  • 53 Providence Ramsgate (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
7732 besigtings sedert 16 Mar, 2020.
Laas opgedateer op 31 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Providence 53 is n dakwoonstel met n pragtige see-uitsig met 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste.

Die vuim woonstel het n oopplan kombuis met a glasblad stoof en oond, yskas/vvrieskas,mikrogolf oond,skottelgoedwasser,wasmasjien/tuimeldroeer kombinasie en n ontbyt-hoekie.Die groot eetarea het n glastafel met 4 stoele asook n groot houttafel met 8 stoele.Die sitkamer het rotteing meubels.Daar is n platskerm TV en DSTV Explora met al die TV kanale en musieke vir n ekstra R40/dag. Die sitkamer het n skuifdear wat uitloop op n groot Balkan wat gedeeltelik toegebar is met glas.Dit verskaf n asemrowende uitsig oor die see, strand en rivier. Die balkanhet n houtkroeg met 6 stoele en nog n groot tafel met 8 stoele.Daar is ook n gas braai en veerpyltjiebord.
 
Die hoofslaapkamer het sy eie badkamer en n koningsgrote bed met n skuifdeur wat uitloop op die Balkan met n driesitplek bank met kussings. Die 2de slaapkamer het n koninggingrote bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dietweede badkamer het n bad en n stat.

Alle linne en handdoeke word voorsien.
 
Die eenheid het baie sekuriteit met Trellidors en n sekuriteitshek. Die kompleks het n swembad, braai geriewe en n klubhuis met n snoekertafel en n veerpyltjiebord Ons is 5min se stoep weg van Ramsgate se hoofstrand met blou vlag status,restaurante en die alombekende Wafelhuis en winkels.

Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
7732 besigtings sedert 16 Mar, 2020.
Laas opgedateer op 31 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

53 Providence Ramsgate
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 11
    1/11 - Patio overlooking Ramsgate beach
  • 2 of 11
    2/11 - Main Ramsgate beach
  • 3 of 11
    3/11 - Breakfast sundowner nook
  • 4 of 11
    4/11 - Lounge
  • 5 of 11
    5/11
  • 6 of 11
    6/11 - Kitchen
  • 7 of 11
    7/11 - Main bedroom king-size bed
  • 8 of 11
    8/11 - Second bedroom queen-size bed
  • 9 of 11
    9/11 - Third bedroom - 2 single beds
  • 10 of 11
    10/11 - Main bedroom en-suite
  • 11 of 11
    11/11 - River view
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
53 Providence Ramsgate - Ramsgate Verblyf.
WTS App Browser