Hierdie Selfsorg 2 Slaapkamer, 1 Badkamer eenheid is geleë in die gewilde vakansie bestemming van Margate met n pragtige see uitsig en is omring deur restaurante, vermaaklikheid gebiede en alle geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea-Spray Cottages is pragtig geposisioneer op 'n ligte helling. Die 7 kothuise is in 'n tuin, met terrasse en grasperke en elk met sy eie braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jy gaan verseker verlief raak op hierdie pragtige strandfront huis. Skuifdeure maak oop om ‘n heerlike binne/buite area met vars lug te skep, ideaal vir luilekker dae met ‘n boek in die skadu. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne, opgegradeerde woonstel kyk uit oor 'n afgesonderde baai en die nuwe hengel pier in Margate. Dit is ongeveer 350 meter weg van Margate se hoof "blou vlag" swemstrand en bied die mees uitgesoekte en asemrowende uitsig van die branders wat b …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg eenheid in Margate vir 6 persone! 3 pragtige slaapkamers met 2 vol badkamers, volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met 24 uur sekuriteit en swembad in kompleks! …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.