Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie strandfront,selfsorg kothuis in KwaZulu Natal is ideaal vir gesinne of vriende wat van alles af wil wegkom en 'n ontspanne strand vakansie wil geniet.'n Moderne oase vir die moeë stedeling. Ons voorste tuinhekkie maak oop op 'n smal inheemse plant …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg huis is geleë op 'n pragtige strand op die rand van die warm Indiese Oseaan en sal byval vind by enige iemand wat op soek is na son, branders en sand. Geniet 'n braai op die patio terwyl jy luister na die brekende golwe minder as 60 meter …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Birdsong Cottage is nuut oorgedoen en opgeknap [2011]. Jou “huis van die huis af”, en bestaan uit 3 en-suite slaapkamers. Kan ses mense gemaklik akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige huis is modern, met baie spasie en ten volle uitgerus vir self sorg. Die huis het 6 dubbel slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Dit bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en is troeldier-vriendelik. Die huis is geleë op Tinley Manor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.