Of u nou op reis is vir besigheid of ontspanning, 'n oornagplek, kort vakansie of langer verblyf benodig, ons is hier vir u. Gaste kan verseker wees van 'n goeie standaard en uitstekende waarde vir geld. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die beste vir vrede en rustigheid! Ideaal vir 'n romantiese toevlugsoord, 'n oor-stop, of 'n wegbreek van daaglikse verantwoordelikhede. Geniet jouself! In 'n pragtige tuin, met 'n oorvloed voëllewe, tussen groot bome lê hierdie knus uitsonderlinge akkomm …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ardmore Gasteplaas is geleë in die Champagne Valley in die sentrale Drakensberg, net onder die majestieuse Castle Champagne en Cathkin Peak Berge van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.