Mi Casa Su Casa is selfsorg kothuise geleë in 'n prag ruike area wat meestal omring word deur ongerepte struike, bome en voëllewe, met 'n kalmerende see uitsig vanuit die eetkamer en vanaf die stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die unieke kenmerk van Coral Dreams is sy eie 4-sitplek spa weggesteek in 'n hoek op die stoep. Brei jou vakansie by die see uit met hidroterapie in totale privaatheid en bederf jouself met warm of koue borrels - net wanneer jy lus voel om dit te doen. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea-renity Vakansie woonstel (voorheen bekend as die Nutshell Vakansie woonstel) is 'n nuut oorgedoende, vrystaande woonstel, ideaal geleë net 200m vanaf die hoofstrand by Salt Rock op die idilliese Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Agt mense kan in die huis bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Slegs 60 meter vanaf die hoogwatermerk geleë. Hierdie ruim huis, met 5 slaapkamers, teëlvloere en helder, lugtige kamers het 'n ononderbroke uitsig op die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.