Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - The house
  • 2 of 20
    2/20 - Spacious living/dining area with built-in fireplace
  • 3 of 20
    3/20 - Golden Mile beach
  • 4 of 20
    4/20 - Double volume space
  • 5 of 20
    5/20 - Flat screen TV with full DSTV
  • 6 of 20
    6/20 - Open plan kitchen
  • 7 of 20
    7/20 - Prep island
  • 8 of 20
    8/20 - Dining for the whole family
  • 9 of 20
    9/20 - Just a few steps to the beach
  • 10 of 20
    10/20 - Large covered terrace
  • 11 of 20
    11/20 - Built-in braai
  • 12 of 20
    12/20 - Perfect for outside dining
  • 13 of 20
    13/20 - Main bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Second bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Ample cupbaord space in all bedrooms
  • 16 of 20
    16/20 - Third bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Each room with its own en-suite bathroom
  • 18 of 20
    18/20 - Fourth bedroom
  • 19 of 20
    19/20 - Bathrooms
  • 20 of 20
    20/20 - Beautiful white sandy beaches
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20

White Sands Self-Catering Boutique Holiday House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf In St. Helena Baai

*Vanaf R2000.00
Per eenheid per nag
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
SPESIALE AANKONDIGING!Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:308 Golden Mile Blvd, Britannia Bay, St Helena Bay, Western Cape, South Africa
Kontak:Laetitia Prinsloo
Faks:+27-86-6503300
Sel:+27-79-6134615

Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • White Sands Holiday House (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - enkel, enkel
    • Slaapkamer 4 - enkel, enkel
Bladsy Statistieke
11884 besigtings sedert 24 Apr, 2018.
Laas opgedateer op 22 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 3 years

White Sands Self-Catering Boutique Holiday House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf In St. Helena Baai

White Sands is 'n selfsorg boetiek vakansiehuis met direkte toegang (slegs ‘n paar tree) tot die Goue Myl strand in Britannia Baai. Dié ongerepte strand is ‘n 4.5 km lange strook van asemrowende mooi wit sand en see. St Helena Baai is op die kus geleë en ongeveer 150 km van Kaapstad af. Die streek is wel bekend vir sy besienswaardighede en dolfyn- en walvis kyk geleenthede. Dis die perfekte plek vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die stad se gejaag.

White Sands beskik oor 4 en-suite slaapkamers met slaapplek vir altesaam 8 gaste. Twee van die slaapkamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte bed, en die ander twee kamers bevat elkeen 2 enkelbeddens. Die hoof badkamer het 'n bad en stort, en die ander badkamers het net storte. Al die slaapkamers het groot ingeboude kaste.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof met 'n sentrale wok-plaat, 'n elektriese oond, 'n vlekvrye staal uitsuigwaaier, dubbel deur yskas/vrieskas, skottelgoedwasser en ‘n aparte opwas area met 'n wasmasjien.

Die oopplan onthaalarea het 'n dubbel volume uitleg en 'n leefarea wat ingerig is met 'n platskerm TV met volle DSTV, asook 'n 2m lange kaggel wat as ‘n binnebraai gebruik kan word. Gratis wi-fi word voorsien.

Groot glas skuifdeure lei na 'n ruim onderdak terras met 'n ingeboude 2m lange braaiplek, 'n hout sondek, buitemeubels en sonstoele.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbel motorhuis met outomatiese deure.

White Sands is net 'n paar minute se ry vanaf Shelley Point Gholf Klub en Spa, restaurante, koffie winkels, Spar, OK en ander geriewe.

Fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Kaggel
  • Parkering op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Toesluit motorhuis
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wifi Available
Maak Google Map oop
  • Kansellasiebeleid
    - Between 21 and 28 days prior to arrival, 75% of the deposit will be refunded.

    - Between 14 and 21 days prior to arrival, 50% of the deposit will be refunded.

    - Between 7 and 14 days prior to arrival, 25% of the amount paid will be refunded.

    - Less than 7 days prior to arrival or in the event of a no-show, no refund will be considered or paid.
  • Aankoms En Vertrek Tye
    Inkloktyd is vanaf 15h00 tot 19h00

    Uitkloktyd is voor 10h00 op die laaste dag van verblyf.
  • Terme Van Betaling
    - All quotations are subject to availability at the time of booking. - A 50% deposit is payable within 48 hours of making the booking. - The 50% balance, plus a key & breakage fee of R 750.00 is payable 14 days before arrival. This fee is refundable 5 - 7 working days after departure. - Only the stated number of guests allowed. Prior arrangements must be made for any additional guests, in which case a fee of R 350.00 per person per night will be charged. - For stays longer than 7 nights, fresh linen, towels and a quick clean will be provided. Should you require housekeeping on additional days, this can be arranged at your own cost.
  • Reëls / Voorwaardes
    - All children welcome - Free uncapped Wi-Fi - No pets allowed - Smoking allowed only on the terrace outside
Kansellasiebeleid
- Between 21 and 28 days prior to arrival, 75% of the deposit will be refunded.

- Between 14 and 21 days prior to arrival, 50% of the deposit will be refunded.

- Between 7 and 14 days prior to arrival, 25% of the amount paid will be refunded.

- Less than 7 days prior to arrival or in the event of a no-show, no refund will be considered or paid.
Aankoms En Vertrek Tye
Inkloktyd is vanaf 15h00 tot 19h00

Uitkloktyd is voor 10h00 op die laaste dag van verblyf.
Terme Van Betaling
- All quotations are subject to availability at the time of booking. - A 50% deposit is payable within 48 hours of making the booking. - The 50% balance, plus a key & breakage fee of R 750.00 is payable 14 days before arrival. This fee is refundable 5 - 7 working days after departure. - Only the stated number of guests allowed. Prior arrangements must be made for any additional guests, in which case a fee of R 350.00 per person per night will be charged. - For stays longer than 7 nights, fresh linen, towels and a quick clean will be provided. Should you require housekeeping on additional days, this can be arranged at your own cost.
Reëls / Voorwaardes
- All children welcome - Free uncapped Wi-Fi - No pets allowed - Smoking allowed only on the terrace outside
Bladsy Statistieke
11884 besigtings sedert 24 Apr, 2018.
Laas opgedateer op 22 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 3 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

White Sands Self-Catering Boutique Holiday House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 20
    1/20 - The house
  • 2 of 20
    2/20 - Spacious living/dining area with built-in fireplace
  • 3 of 20
    3/20 - Golden Mile beach
  • 4 of 20
    4/20 - Double volume space
  • 5 of 20
    5/20 - Flat screen TV with full DSTV
  • 6 of 20
    6/20 - Open plan kitchen
  • 7 of 20
    7/20 - Prep island
  • 8 of 20
    8/20 - Dining for the whole family
  • 9 of 20
    9/20 - Just a few steps to the beach
  • 10 of 20
    10/20 - Large covered terrace
  • 11 of 20
    11/20 - Built-in braai
  • 12 of 20
    12/20 - Perfect for outside dining
  • 13 of 20
    13/20 - Main bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Second bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Ample cupbaord space in all bedrooms
  • 16 of 20
    16/20 - Third bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Each room with its own en-suite bathroom
  • 18 of 20
    18/20 - Fourth bedroom
  • 19 of 20
    19/20 - Bathrooms
  • 20 of 20
    20/20 - Beautiful white sandy beaches
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
White Sands Self-Catering Boutique Holiday House - St. Helena Baai Akkommodasie.
WTS App Browser