Buffalo Thorn Safari and Lodge is 'n privaat wildreservaat, slegs 20km vanaf die Martins Drift/Groblersbrug-grenspos na Botswana in Swartwater. Elke eenheid het 'n eie badkamer, buite klip-stort, 'n kroeg-yskas, en koffiemaak-gerief en lug... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Klipkuile Bush Lodge bied selfsorgverblyf naby Sterkrivier in die hartjie van die Waterberg-bosveld in die Limpopo-provinsie. Verblyf bestaan uit een kamp vir ideaal 2 tot 13 mense. Klipkuile vertaal as 'Rock Pools' en verwys na... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op 'n privaat wildsplaas, buite Vaalwater in die malariavrye Waterberg biosfeer, bied Izintaba selfsorg-verblyf in 6 luukse, ten volle toegeruste selfsorg-kothuise. Izintaba Gastehuise is perfek vir groepe van vriende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Zwakala River Retreat is geleë op 'n plaas in privaat besit in die pragtige Magoebaskloofberge, net noord van Haenertsburg in die Limpopo-provinsie. Ons verskeidenheid akkommodasie sluit knus selfsorgkothuise, 'n gastehuis en 'n privaat kamp... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cheerio Trout Fishing Lodge (slaap van 28 - 33) bied 'n selfsorg-ontvlugting in die pragtige Cheeriovallei naby Haenertsburg, in die Magoebaskloof-omgewing, tussen Polokwane en Tzaneen en is 'n uitstekende oornagplek na die Krugerwildtuin... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenogle Farm bied 2 selfsorgkothuise in die bergagtige area Magoebaskloof in die Limpopo-provinsie. (Slaap 4 en slaap 2). Geleë tussen Haenertsburg en Tzaneen, weggesteek tussen die denneplantasies in die pragtige bergagtige area... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
WhereToStay bied 'n kommunikasiefasiliteit vir al jou Tuli Block selfsorg cottage verblyf te huur
Ons sal jou met die verskillende Tuli Block selfsorg huis vakansie akommodasie eienaars laat kontak maak om enige spesiale navrae of versoeke wat U mag he te finaliseer.
Ons streef daarna om daardie spesiale Tuli Block selfsorg cottage blyplek kategoriee wat Tuli Block troeteldier selfsorg huis asook troue en konferensie selfsorg cottages te vertoon. Tuli Block selfsorg huis akkommodasie Stergradeering - Dit sal 'n lys van alle Tuli Block selfsorg cottages wat met sterre toegeken is..........Woonstelle wat partykeer deur SA Toerisme Graderingsgraad besoek word.
Jy kan al die Tuli Block selfsorg huis verblyf vind deur middel van ons "kaart soek" of ons ander vinnige soek opsies op WhereToStay.
Miskien is daar 'n paar spesiale vakansie pryse wat deur die Tuli Block selfsorg cottage akkommodasie eienaar geatverteer is.
Vir Tuli Block Selfsorg cottage akkommodasie of Tuli Block selfsorg huis akkommodasie - gebruik Google vertalings vir onvertaalde teks