Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 13 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, Western Cape, South Africa
Kontak : Lorraine van Zyl
Faks : +27-86-6525344
Sel : +27-82-8992129

The Southern Beach House is geleë in die rustige klein dorpie, Suiderstrand, in die Agulhas Nasionalepark. Die dorp is 5km vanaf die historiese ligtoring, wat die mees suidelikste punt van Afrika is, waar die Atlantiese- en Indiese oseane ontmoet.

Hierdie selfsorghuis kan 8 persone huisves. Daar is 'n dubbelkamer met 'n dubbel- en twee enkel beddens, 'n hoofslaapkamer met 'n solderkamer, albei met dubbelbeddens.

Daar is 2 groot badkamers. Die oopplan kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en ontbythoekie (met see-uitsig). Die eetgebied het 'n kaggel en lei na 'n sonnige, buite-onthaal gebied. Al die beddegoed word voorsien, maar bring asseblief u eie handdoeke.

Die selfsorg-woonstel het sy eie ingang, met slaapplek vir tot 5 persone.
Daar is 2 slaapkamers en twee badkamers (een met 'n bad) plus 'n slaapbank in die woongebied. Al die beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul EIE HANDDOEKE BRING. Die kombuisie in die woongebied het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n klein oond, 'n kookplaat en 'n binne-braaiplek. Daar is 'n verstommende see-uitsig vanuit die woongebied met 'n stoep wat ideaal is om die son te sien ondergaan.
Die huis met sy woonstel is omtrent 250m vanaf die see wat spog met 'n spoelklipstrand en omtrent 800m na die regterkant, is 'n pragtige seegroen strandmeer (Pietie se Punt).

Neem asseblief kennis: Die huis en woonstel word as een eenheid verhuur, uitsluitlik vir een groep gaste te enige tyd.

Daar is baie in die omgewing om te doen:

Besoek die outydse, klein restaurant in die ligtoring. Verken die langste ononderbroke sand-strand in die Suidelike-halfrond by Struisbaai, wat ook spog met 'n kleurryke vissermanshawe. Bootvaarte en kajakke is te huur (besprekings by die hawe). Dit is 'n natuurliefhebber se paradys met seisoenale walvis-kyk en baie natuur-roetes om van te kies. De Mond- en De Hoop Natuurreservate is naby. Ander vermake in die gebied is perdritte, brander-ry, kite surfing, visvang, 4x4 roetes en selfs rolbal.

Om te ervaar:

Arniston met sy Waenhuiskrans en Kassiesbaai Vissermansdorp. Bredasdorp, wat spog met 'n skeepswrak-museum, kuns en handwerk. Elim, die sendeling-dorpie wat omring word met wynplase van die gebied en waar u kan gaan wynproe.

U kan ook net ontspan, omring deur fynbos en aan die slaap raak met die geluid van die golwe, om dan wakker gemaak te word met die gekwetter van voëls. Of sit net en ontspan en kyk wat die dag oplewer.

Fasiliteite
  • DVD speler
  • platskerm-TV
  • stap (minder as 5km)
  • yskas / vrieskas
  • braai
  • braai (sommige eenhede)
  • dakwaaiers
  • fietsroetes
  • Fietsry
  • kaggel
  • kano (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kombuisie (sommige eenhede)
  • Malaria vry
  • mikrogolf in eenheid
  • natuurroete (minder as 10km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • private entrance - outside rooms
  • skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • stap
  • stoof in eenheid
  • strand (minder as 500 m)
  • televisie in die kommunale gebied
  • toaster
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • visvang (minder as 10 km)
  • visvang (minder as 3 km)
  • Voël kyk
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • walviskyk op die terrein
  • wheelchair friendly
  • yskas in eenheid

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • PayPal PayPal
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Downstairs family room (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkele slaapbank
  • Main house (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - tweeling, enkel
  • Sunset cabin (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
  • Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    The following apply
    Small dogs
    Big dogs
    Dogs have to be on lead whilst outside
    Kennels provided
    Kennels must be used
    Other animals on the property
    Horse stables – bedding provided
    Horse stables – bedding not provided
    Horse paddocks
    Grooms available
    Arena
    Parking area for horse box / float
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyfbesonderhede
    The following apply
    Bring your own bicycle
    Bicycles to hire
    Bicycle set trails
    Bicycle - free to explore
    Bring your own quad bike
    Quad bikes to hire
    Quad bike set trails
    Quad bikes – free to explore
    Bring your own off-road motorcycle
    Off-road motorcycles to hire
    Off-road motorcycle set trails
    Off-road motorcycle – free to explore
    4x4 vehicle set trails
    4x4 vehicle – free to explore
  • Meer As 10 Gaste Verblyfbesonderhede
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
    Yes
Bladsy Statistieke
27836 besigtings sedert 22 Oct, 2009.
Laas opgedateer op 13 Aug, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 9 years