Bly Plekke Logo

Omusati

OorsigVerblyf
Omusati Dorpe
 
Himba woman  © salymfayad, License

Omusati

Namibië het 14 streke, een van  hierdie streke is die Omusati streek. Omusati grens aan 3 van die ander streke, die Ohangwena, Oshana en Kunene streke en het ook die Cunene provinsie van Angola as sy boonste grens. 'n Gebied wat algemeen bekend is as Owamboland in die Noorde van Namibië bestaan uit 4 streke, Omusati, Oshana, Ohanwena en Oshikoto en volgens Namibieë se standaarde het hierdie gebied 'n ongewoon digte bevolking. Omusati het meer as 228000 inwoners volgens die 2001 bevolkings-sensus, wat hierdie gebied die tweede digsbevolkte streek maak, met Ohangwena, net onder die 228000 die derde grootste. Hierdie area is vernoem na die Owambo-mense wat Namibië se grootste kulturele groep is, 'n groep wat 'n bietjie meer as die helfte van die totale bevolking is. Die hoofstad van hierdie streek is Outapi, ook bekend as Uutapi en Onbalantu.

Daar is twee hooftipes plantsoorte in Omusati, die Mopaniboom is die meeste terwyl die Makalani-Palms die tweede is. Die palms verminder egter drasties as u Weswaarts reis vanaf die grens van die Ohana-streek. Hierdie verandering van die plantsoorte reflekteer ekologiese toestande wat 'n natuurlike grens tussen die twee streke vorm. Alhoewel daar 'n paar toeriste-aantreklikhede in die streek is, is Omisati hoofsaaklik 'n boerdery-streek wat spesialiseer in die kweek van Mahangu. Mahangu is meer bekend as pêrel-manna wat 'n stapelvoedsel in Noordelike Namibië is. 'n Kanaal bring water vanaf die Ruakana-rivier na Oshakati en vloei deur Outapi. Water van hierdie kanaal was gebruik om 'n groot regeringsplaas by Etunda te besproei waar mielies, waatlemoene, en piesangs verbou is.

Van die toeriste-aantreklikhede in die streek is die Uukawahuudhi Natuur-reservaat, The Sandi Royal House, The Himba Girl, the Ruacana waterfall, The Hippo pool, the Rock Formation, the Omabalantu Boabab tree heritage center en die Omunguligwombashe Monument. Alhoewel die streek se hoofpad 'n direkte skakel na die aangrensende streke, sowel as na die res van die land bied, moet onthou word dat die res van die land se paaie nie van die beste is nie.

Gewilde Dorpe

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Omusati Verblyf en Inligting. Omusati, Omusati.
WTS App Browser