
Ma-Ria's Farmhouse bied 'n outentieke selfsorgplaasverblyf in die Magaliesburg-omgewing. (Plaashuis het slaapplek vir maksimum 13 mense in 5 slaapkamers) (Addisionele Tuinwoonstel het slaapplek vir 4). Geleë naby Maanhaarrand aan die voet van die... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Klipkraalgastehuis - Hierdie selfsorg kothuise van die basiskamp en staproete is knus geleë tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Die Klipkraal Gasteplaas bied die ideale toevlugsoord weg van die gejaag en geraas van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.