'n Ten volle toegeruste kothuis met lugreling, ideaal vir die boot-/watersport entoesias.

Verblyf

  • 2 Slaapkamers: 1 met dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens.
  • Wooneenheid het 'n slaapbank, geskik vir 2 kinders.
  • 1 Badkamer met stort/toilet/wasbak.
  • Vol toegeruste kombuis.
  • Lapa met braaigeriewe.
  • 2 Akkers van gesnyde grasperk.
  • Geen troeteldiere nie.

Sluit in:

  • Selfsorg.
  • Slaapplek vir 6 persone - maksimum 4 volwassenes en 2 kinders.
  • DSTV.
  • 54 Kilometer oop water vir boot- en watersport.
  • Lanseerplek.
  • Onderdak-boothuis.
  • Hengel.

Per ooreenkoms:

  • Waterski - sluit skiboot in.
  • Jet-ski ritte.
  • Sonsondergang-vaarte op 'n luukse plesierboot.
Fasiliteite
  • boot / mariene sleephelling
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • DSTV in eenheid
  • kaggel
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lugversorging in sitkamer
  • meer op die terrein
  • mikrogolf in eenheid
  • nie gediens
  • parkering op die terrein
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • visvang op die terrein
  • waterski