Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22
  • 2 of 22
    2/22 - Patio
  • 3 of 22
    3/22
  • 4 of 22
    4/22 - Patio Views
  • 5 of 22
    5/22
  • 6 of 22
    6/22
  • 7 of 22
    7/22
  • 8 of 22
    8/22
  • 9 of 22
    9/22
  • 10 of 22
    10/22
  • 11 of 22
    11/22
  • 12 of 22
    12/22
  • 13 of 22
    13/22
  • 14 of 22
    14/22
  • 15 of 22
    15/22
  • 16 of 22
    16/22
  • 17 of 22
    17/22
  • 18 of 22
    18/22
  • 19 of 22
    19/22
  • 20 of 22
    20/22
  • 21 of 22
    21/22 - Pier Walkway
  • 22 of 22
    22/22 - Coastline
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Bonny Williamson
Tel:+27-31-5616799
Sel:+27-83-4155650

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 17 Glitter Bay (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - koningin
Bladsy Statistieke
69062 besigtings sedert 05 Oct, 2007.
Laas opgedateer op 07 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 14 years

Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area.

Jy kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met al die beste geriewe op jou voorstoep. Die woonstel word daagliks gediens (behalwe oor naweke en openbare vakansiedae). Die woonstel kyk uit oor die Indiese Oseaan en bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer, ten volle toegeruste kombuis, 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim patio. Bring asseblief jou eie handdoeke en toiletware.

Umhlanga is bekend vir sy wonderlike vakansie gevoel en sonnige klimaat wat elke jaar miljoene besoekers lok.

Vakansiegangers geniet die pragtige wye strande, die seelewe en jy kan selfs  dolfyne te sien kry. Die promenade wandelpad word sterk aanbeveel want dit gee jou 'n pragtige uitsig van Umhlanga van die een kant na die ander.

Branderplank ry, snorkel, wind surfing, visvang of ‘n rit op ‘n skiboot is net ‘n paar van die aktiwiteite wat ‘n mens op die strand kan geniet.

Umhlanga spog ook met onvergeetlike en gedenkwaardige plekke soos die Portnet Vuurtoring en die immer bekende Oyster Box Hotel. Ander groot aantrekkings is Granny’s Pool, die Hawaan Inheemse Woud plus Gateway “Theatre of Shopping” wat ‘n MOET SIEN is!.

As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai.Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga.

Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe se bane  binne maklike bereik.

Soos jy kan sien is Umhlanga die plek om te wees, ingestel op vakansiegangers.

17 Glitter Bay fasiliteite:

  • 1 x Koningin bed met ekstra lengte, 2 x Koningin beddens
  • 2 Badkamers (1 bad & 2 storte).
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien).
  • Gratis WiFi
  • Kluis
  • Volle see uitsig.
  • Braai op patio.
  • Volle DStv word voorsien.
  • Lugversorging / dakwaaiers.
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande.
  • Dubbel toesluit motorhuis.
  • Ten volle toegeruste wassery op die perseel.
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Reptielpark (minder as 20km)
  • Flieks / teater (minder as 5km)
  • Natuur staproete (minder as 2 km)
  • Motor huur (minder as 20km)
  • Boot ritte (minder as 5km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
69062 besigtings sedert 05 Oct, 2007.
Laas opgedateer op 07 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 14 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

17 Glitter Bay
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 22
    1/22
  • 2 of 22
    2/22 - Patio
  • 3 of 22
    3/22
  • 4 of 22
    4/22 - Patio Views
  • 5 of 22
    5/22
  • 6 of 22
    6/22
  • 7 of 22
    7/22
  • 8 of 22
    8/22
  • 9 of 22
    9/22
  • 10 of 22
    10/22
  • 11 of 22
    11/22
  • 12 of 22
    12/22
  • 13 of 22
    13/22
  • 14 of 22
    14/22
  • 15 of 22
    15/22
  • 16 of 22
    16/22
  • 17 of 22
    17/22
  • 18 of 22
    18/22
  • 19 of 22
    19/22
  • 20 of 22
    20/22
  • 21 of 22
    21/22 - Pier Walkway
  • 22 of 22
    22/22 - Coastline
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
17 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Akkommodasie.
WTS App Browser