Get it on Google Play
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 27 Richard Road , Kengies , Fourways , Sandton , Gauteng , South Africa
Kontak : Mrs. Jean Wade
Tel : +27-11-4655933
Faks : +27-11-4655933
Sel : +27-83-4423060

Fourways Gardens Guest Estate

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf In Fourways

Tradisionele gasvryheid. Geleë in 'n ontspanne, rustige 6 akker landgoed in Johannesburg se elite, noordelike voorstede. Slegs minute weg van Fourways inkopiesentrum, Monte Casino, Fourways Life Hospital, al die belangrike snelweë en besigheids-sentrums. Met 'n verskeidenheid restaurante in die onmiddellike omgewing om van te kies. Sandton, Midrand en Rivonia is almal binne 15 minute se reistyd. Of u hier is vir sake, vir gemak, slegs op soek na 'n oornag-rusplek, 'n kort vakansie, langer verblyf, 'n privaat geleentheid en uitstekende waarde vir u geld, is ons hier vir u. Daar is beskutte parkering op die terrein.

Hierdie stylvol, individueel versierde verblyf het 'n koloniale Victoriaanse gevoel. Gaste kan kies tussen 'n privaat, ten volle toegeruste, een en 'n half, twee of drie-bed, selfsorg kothuise met vol toegeruste kombuise en Tv. Ons het ook faks, e-pos en wasgoed-geriewe - beskikbaar op navraag. Koue ontbyt word daagliks bedien teen 'n ekstra koste, indien nodig en moet vooraf bespreek word.

Ons het 'n groot swembad, wat groter en skuins afloop tot 'n diepte van 3 meter op die end, vir die warmer dae. Vir die voëlkykers, bied die Fauna en Flora 'n natuurlike habitat waar dit moontlik is om 'n verskeiedenheid soorte voëls te sien.  

U Engelse gasvrou, Jean, is altyd beskikbaar om te verseker dat u besoek nie slegs genotvol is nie, maar dat dit 'n onvergeetlike een sal wees. Fourways Gardens Estate se doel is om 'n voorsiener van goeie verblyf en gerief te wees, om doeltreffend en met goeie diens die laagste koste aan die kliënt te bied.

Beskrywing van die eenhede:

Eenheid Tipe A (6 persone)
Dit is 'n 3 slaapkamer eenheid, elkeen met 'n eie badkamer (storte). Daar is 'n woongebied en 'n vol toegeruste kombuis wat twee van die slaapkamers bedien. Die  derde slaapkamer het sy eie woonplek, Tv en vol toegeruste kombuis. Al ons kamers word daagliks gediens (nie publieke vakansies of naweke nie), Ons bied ook wasgoed-diens. Hierdie eenheid het 'n privaat toegang en parkeerplek.

Eenheid Tipe B (5 persone)
Dit is 'n 2 slaapkamer eenheid, elke kamer met 'n eie badkamer (storte). Hierdie eenheid het 'n woon/eetkamer, 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, potte en panne, ens. Die eenheid word daagliks gediens. (nie publieke vakansies of naweke nie), ons bied ook wasgoed-diens. Hierdie eenheid het 'n privaat toegang en parkeerplek.

Eenheid Tipe C (4 persone)
Dit is 'n 2 slaapkamer eenheid, elkeen met 'n eie badkamer (storte). Hierdie eenheid het 'n woon/eetgebied, Tv en toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, potte en panne ens. Die eenheid word daagliks gediens. (nie publieke vakansies of naweke nie), ons bied ook wasgoed-diens. Hierdie eenheid het 'n privaat toegang en parkeerplek.

Eenheid Tipe D (2 persone)
Hierdie eenheid het een kamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n woon/eetgebied, Tv en badkamer met 'n stort. 'n Toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, potte en panne ens. Die eenheid word daagliks gediens. (nie publieke vakansies of naweke nie), ons bied ook wasgoed-diens. Hierdie eenheid het 'n privaat toegang en parkeerplek.

Eenheid Tipe E (2 persone)
Hierdie eenheid het een kamer met 2 Enkelbeddens. Die eenheid het 'n woon/eetgebied, Tv en badkamer met 'n stort. 'n Toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, potte en panne ens. Die eenheid word daagliks gediens. (nie publieke vakansies of naweke nie), ons bied ook wasgoed-diens. Hierdie eenheid het 'n privaat toegang en parkeerplek.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Associate
  • AA Highly Recommended
  • National Accommodation Association
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • haardroër
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • braai - kommunale
  • braai / barbecue - communal and onsite
  • buite swembad
  • Casino (minder as 10 km)
  • DSTV Hotel pakket
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in eenheid
  • elektroniese kluis
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • jacuzzi (sommige eenhede)
  • kinder oppas diens
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • linne en handdoeke voorsien
  • lughawe (minder as 15km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • private ingang
  • private vliegveld (minder as 15km)
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • sauna / stoom kamer (minder as 3 km)
  • stoof in eenheid
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • televisie in die kommunale gebied
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • tuimeldroër
  • verwarmers in eenheid
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wasmasjien op die terrein
  • wi-fi / hotspot
  • wildritte (minder as 30 km)
  • yskas in eenheid
  • ysskaats (minder as 5km)

Rigting aanwysings
Vanaf die lughawe: Neem die R24 na Johannesburg. Neem die N1 na Pretoria. Neem die N3 na Roodepoort. Neem die William Nicol-afrit. Draai regs in 'n noordelike rigting. Ry verby Monte Casina aan die regterkant. Ry verby Fourways Winkelsentrum. Ry verby Mac Donalds aan die regterkant. By die volgende verkeerslig, draai links in Uranium Road. By die Bp garage draai regs in Bushwillow Road. Ry reg oor die sirkel en af met die pad tot by die T-aansluiting. By die T-aansluiting draai regs. Ons is by no 27 aan die linkerkant.
  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • PayPal PayPal
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Shangaan
  • Sotho
  • Tsonga
  • Tswana
  • Venda
  • Xhosa
  • Zulu
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit Type A (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
    • Slaapkamer 3 - tweeling
  • Unit Type B (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - enkel, tweeling
  • Unit Type C (Slaap 4) x 2
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
  • Unit Type D (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Unit Type E (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - tweeling
  • Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyfbesonderhede
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
    Yes
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
37161 besigtings sedert 18 Sep, 2006.
Laas opgedateer op 24 May, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 12 years