Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 2 of 19
    2/19 - Property - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 3 of 19
    3/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 4 of 19
    4/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 5 of 19
    5/19 - Bedrooms with Patios - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 6 of 19
    6/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 7 of 19
    7/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 8 of 19
    8/19 - Patio - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 9 of 19
    9/19 - Breakfast Room - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 10 of 19
    10/19 - Breakfast Room - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 11 of 19
    11/19 - Seating Area - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 12 of 19
    12/19 - Family Room Lounge - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 13 of 19
    13/19 - Patio - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 14 of 19
    14/19 - Seating Area - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 15 of 19
    15/19 - Twin Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 16 of 19
    16/19 - Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 17 of 19
    17/19 - Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 18 of 19
    18/19 - Family Room bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 19 of 19
    19/19 - Twin Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
*Vanaf R1250
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:40 Hendrik Witbooi, Swakopmund, Namibia

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • German
Bladsy Statistieke
25252 besigtings sedert 02 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 15 Dec, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za

Cornerstone gastehuis is 'n privaat en rustige bed en ontbyt-verblyf, net 'n kort entjie vanaf die see en die middedorp van Swakopmund, aan Namibië se fassinerende Skedelkus.

Geleë in 'n stil hoekie van Swakopmund se ou dorp, naby die skeepsmuseum en die ou brouery, bied Cornerstone gastehuis die sjarme en intieme sorg van 'n gesins-beheerde bed en ontbyt, met die moderne geriewe van 'n luukse hotel.

Vanaf die gastehuis, kan u binne 'n paar minute na die strande, kafees, restaurante en vrolike kantiene gaan stap. Ook na ander van Swakopmund se toeriste-vermake en 'n verskeidenheid van interessante winkels en markte.

Verblyf:
Cornerstone gastehuis bied bed en ontbyt-verblyf in 5 dubbel/2 bed slaapkamers met eie badkamers, 'n gesinskamer wat tot 4 gaste kan huisves, ook met eie badkamer. Die kamers het elkeen 'n eie ingang en stoep met tafel en stoele; binnekant is die kamers lig, ruim en netjies, met teël en houtvloere, strandhuis-kleure en u keuse tussen dubbel of twee enkelbeddens.

Alle kamers het eie badkamers met solar-ondersteunde storte.

Kamergeriewe:
Muur-gemonteerde LCD platskerm satelliet tv, mini yskas, ketel met komplimentêre tee en koffie. Buite ingang en 'n privaat stoep, 'n eie badkamer en stort, toilet en wasbak, nommer-kluis, haardroër, strykyster en -plank op versoek, internasionale muurproppe, draadlose internet-toegang.

Geriewe en dienste:
Die ontbytkamer van Cornerstone gastehuis is groot, lig en lugtig. U kan op warm dae op die stoep sit, of binne by individuele tafels eet.

Ons bied 'n ingeslote ontbyt met 'n keuse van vars vrugte, sappe, jogurt, brood, konfyt en eiers/spek gebraai volgens bestelling. Dit kan alles afgespoel word met varsgemaakte koffie, of u keuse van tee. U sal dan reg wees om die vermake van Swakopmund en die Skedelkus te verken.

Insluitende:
Eendag wasgoed-diens, lughawe-pendel, woongebied met satelliet tv, 'n privaat tuin, beskutte parkering op terrein, inligtng vir vermaak- en eetplekke, draadlose internet regdeur die gastehuis.

Fasiliteite
  • Lughawe (34kms)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • DSTV in kommunale gebied
  • Gratis parkering
  • Verwarmers
  • Internet fasiliteite
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kluis
  • Geen rook in die huis nie
  • Parkering op die terrein
  • Parkeerplek op die perseel
  • Restaurante naby
  • Gediens
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Ligging:

    Op die hoek van Rhode Allee en Hendrik Witbooi is Cornerstone gastehuis binne hoorafstand van die Atlantiese oseaan, 500 meter vanaf die Skeepsmuseum en die genotvolle Tug Seafood restaurant, wat beide uitsig op die see het.

    Naby die see is ons ook naby die midde-dorp waar 'n veilige 2 minute se stap u na verskeie Bistro's, geskenkwinkels, kunsmarkte, gallerye, museums, winkels en geriewe kan neem.

    Swakopmund is 'n klein dorpie met pragtige Neo-Goties-Duitse argitektuur aan die Skedelkus. Die dorp is 30 km Noord van die hawestad, Walvisbaai en 70 km Suid van die visvangdorp, Hentiesbaai en daarom 'n belangrike stilhouplek vir reise Noord of Suid tussen Etosha en Sossusvlei.

    Aanwysings Na Swakopmund:

    Walvisbaai ontvang daaglikse vlugte vanaf Kaapstad en Johannesburg, as ook plaaslike en ander vrag-vlugte van oral in Namibië. Windhoek ontvang daaglikse vlugte vanaf Europa en Suid-Afrika en daar is ook daaglikse pendelbusse tussen Swakopmund en Windhoek.

    Hou die spasie dop:
    Walvisbaai is besig om die landingsblad te verleng om ook langafstand vlugte te ontvang. U sal binnekort in staat wees om direk na Europa toe te kan vlieg.

Aanwysings

Naby gelee interessante plekke

Cornerstone Guesthouse verskyn in die volgende afdelings:

Swakopmund Bed & Breakfast Accommodation Swakopmund Guest House Accommodation

Bladsy Statistieke
25252 besigtings sedert 02 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 15 Dec, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Cornerstone Guesthouse
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 19
    1/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 2 of 19
    2/19 - Property - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 3 of 19
    3/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 4 of 19
    4/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 5 of 19
    5/19 - Bedrooms with Patios - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 6 of 19
    6/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 7 of 19
    7/19 - Garden - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 8 of 19
    8/19 - Patio - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 9 of 19
    9/19 - Breakfast Room - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 10 of 19
    10/19 - Breakfast Room - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 11 of 19
    11/19 - Seating Area - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 12 of 19
    12/19 - Family Room Lounge - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 13 of 19
    13/19 - Patio - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 14 of 19
    14/19 - Seating Area - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 15 of 19
    15/19 - Twin Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 16 of 19
    16/19 - Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 17 of 19
    17/19 - Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 18 of 19
    18/19 - Family Room bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
  • 19 of 19
    19/19 - Twin Bedroom - Cornerstone Guesthouse, Swakopmund
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Cornerstone Guesthouse - Swakopmund Verblyf.
WTS App Browser