Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 2 of 14
    2/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 3 of 14
    3/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 4 of 14
    4/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 5 of 14
    5/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 6 of 14
    6/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 7 of 14
    7/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 8 of 14
    8/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 9 of 14
    9/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 10 of 14
    10/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 11 of 14
    11/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 12 of 14
    12/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 13 of 14
    13/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 14 of 14
    14/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R730.00
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
Ondersoek Beskikbaarheid + Bevestig Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:2 Trevor Place, La Lucia, Umhlanga, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Dominiek & Heidi
Tel:+27-31-5628235
Faks:+27-31-5628235
Sel:+27-79-9808724

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • African Sunset (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
  • Desert Rose (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Golden dawn (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning, dubbel slaapbank
  • Laguna (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning, dubbel slaapbank
  • Ocean Breeze (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Sandstorm (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning, dubbel slaapbank
  • Silver Moon (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning, dubbel slaapbank
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
55786 besigtings sedert 11 Mar, 2005.
Laas opgedateer op 13 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years

Kom bly in La Lucia se beste Bed & Ontbyt ...

Caza Beach B & O is werklik ideaal geleë vir watter tipe vakansie jy wil hê. Of dit nou stap langs die kus, ontspan op die strand, inkopies, toerisme-aantreklikhede, besigheid of 'n prettige wegbreek is. Met al die toerisme-aantreklikhede byderhand, goeie kos, goeie geselskap en ‘n gerieflike omgewing, kan jy seker wees van 'n genotvolle vakansie ervaring.

Caza Beach B & O het 7 slaapkamers, word deur die familie bestuur en is ideaal geleë slegs 20m van La Lucia strand, 10 minute se stap na die La Lucia Mall, 5 minute se ry vanaf Umhlanga Rocks terwyl Durban net 'n kort 15 min rit weg is.

Die Suidelike Halfrond se grootste winkelsentrum, Gateway, is net met die pad op en spog met 'n groot keuse van winkels, teaters, ‘n klimmuur, restaurante en nog baie meer!

Silwerskoon en deurgaans pragtig , bied Caza Beach gastehuis gaste 'n uitsonderlike vlak van gerief, gekombineer met 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer. Fasiliteite sluit in Internet konneksie, swembad, DStv, lugversorging en ‘n privaat ingang na elke eenheid.

Luukse Mediterreense styl B & O, 20 meter van die strand. 'n Rustige ontsnapping vir vakansiegangers asook sakelui. Baie ruim en-suite, lugverkoelde kamers met 'n pragtige dekor en styl. Alle slaapkamers het hul eie privaat ingang, en 'n paar van hulle kan tot vier mense akkommodeer.

Ons is 10 minute se stap na die La Lucia winkelsentrum, 5 minute se ry na Umhlanga en Gateway asook baie maklike toegang tot KwaZulu-Natal se Wildparke en die Drakensberge.

Fasiliteite en Kamers:

  • Strand (50 meter) Swembad (kinders onder die ouderdom van twaalf jaar moet vergesel wees van hul voogde te alle tye)
  • DSTV hotel pakket in elke kamer
  • 15 Minute stap na La Lucia winkelsentrum
  • Naby aan kroeë en restaurante 1km.
  • Baba bed op versoek beskikbaar
  • Lugversorging
  • Privaat ingang na elke kamer

Elke kamer het 'n kluis, haardroër, mikrogolf, klein yskasen ‘n ketel om koffie en tee te maak. Die groter kamers het 'n sitkamer met ‘n slaapbank vir kinders.

 

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Buite swembad
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Internet fasiliteite
  • Kaggel
  • Lughawe oordragte
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Wasgeriewe
  • Wasmasjien op die terrein
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Coming from Durban Airport on N2 (motor way) till you reach to M41 exit with a sign of Umhlanga, Mt Edgecombe, Phoenix north. Take that exit and turn right. Go straight until you reach the M4 motorway (Leo Boyd Highway). Go over it and turn right into the highway towards Durban. Take the very next exit with a sign of Forest Drive, La Lucia. When you reach down take the first right towards Caltex roundabout. Turn right at the round about into Forest Drive.

    Pass two side roads on your left, the third road will be Trevor Place. We are on the right corner of Trevor Place. Our entrance is from Forest drive. So you will have to pass Trevor Place and stop at our gate on Forest drive.
Aanwysings
Coming from Durban Airport on N2 (motor way) till you reach to M41 exit with a sign of Umhlanga, Mt Edgecombe, Phoenix north. Take that exit and turn right. Go straight until you reach the M4 motorway (Leo Boyd Highway). Go over it and turn right into the highway towards Durban. Take the very next exit with a sign of Forest Drive, La Lucia. When you reach down take the first right towards Caltex roundabout. Turn right at the round about into Forest Drive.

Pass two side roads on your left, the third road will be Trevor Place. We are on the right corner of Trevor Place. Our entrance is from Forest drive. So you will have to pass Trevor Place and stop at our gate on Forest drive.
Bladsy Statistieke
55786 besigtings sedert 11 Mar, 2005.
Laas opgedateer op 13 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Caza Beach
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 2 of 14
    2/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 3 of 14
    3/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 4 of 14
    4/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 5 of 14
    5/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 6 of 14
    6/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 7 of 14
    7/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 8 of 14
    8/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 9 of 14
    9/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 10 of 14
    10/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 11 of 14
    11/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 12 of 14
    12/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
  • 13 of 14
    13/14 - Bed & Breakfast Accommodation in La Lucia
  • 14 of 14
    14/14 - La Lucia Bed & Breakfast Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
Caza Beach - La Lucia Akkommodasie.
WTS App Browser