Get it on Google Play

Buck’s Haven Bush LodgeEnglish

Buck’s Haven Bush Lodge
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Boshoek Farm
Mhlosinga
Hluhluwe
Zululand
Kontak : Barry Bird
INT Tel (1) : 073 445 2941
INT Tel (2) : 034 652 2147
Sel : 083 599 0846
21 km from Hluhluwe

Bucks Haven Boskamp is ‘n huislike en gemaklike lodge. Die lodge is naby die N2 hoofweg geleë en dus maklik bekombaar. Dit is perfek vir ‘n gerieflike oornagpunt tussen die Kruger Nationale Park en Durban of dit kan ook gebruik word as basis om die area te verken. Ons is ‘n uur se ry van Golela (Swaziland se grenspos). Die area spog met groot aantreklikhede soos die Hluhluwe/Umfolozi en Mkhuze wildtuine, Sodwana Bay en St.Lucia.

 Bucks Haven is geleë op ‘n klein wildsplaas met Nyala, Rooibokke, Vlakvarke, Rooi Duikers en ongelooflike voël lewe.

Die lodge bied gemaklike akkommodasie in hout chalets met en-suite badkamers aan. Elke kamer het lugverkoeling, dak waaiers en koffie/tee fasiliteite.

Ons het vyf kamers met twee enkel beddens of ¾ beddens of dubbel beddens. Twee van die kamers het ook hul eie kombuis.

Die kamers word daagliks skoongemaak.

Aktiwiteite in die area:

  • Hluhluwe/Umfolozi Wildtuin - ons is 35km’s van die wildtuin se Memorial Hek af. Jy kan self deur die wildtuin bestuur of ons kan vir jou ‘n 3 ure oop voertuigop met 4x4 bespreek (minimum of 4 people).  
  • Mkuze Wildtuin.
  • St. Lucia Wetlands Park.
  • Sodwana Bay.
  • Advantage Hippo and Croc Toere op die St. Lucia estuary – dit is die  beste manier om die St.Lucia Estuary te verken. Advantage het ‘n het ‘n luukse dubbel dek passasiers ferry.
  • Olifant interaksie – ontmoet Rachel en Rambo en voel, raak en voer hulle terwyl mens nog interesante feite leer.
  • Zulu Croc Reptiel Park – Zulu Corc offer ‘n uur en ‘n half slang en krokodil ondervinging, daar is ook ‘n restaurant en slangmuseum.
  • Kat rehabilitasie program.
  • Ilala Weavers – Museum en handgemaakte produkte.
  • Ilala Weavers – Museum and handwerk dorpie is net buite Hluhluwe.

Ons Ondernemings
Les Mouettes 109
Bladsy Statistieke
137 besigtings sedert 07 May, 2019.
Laas opgedateer op 24 May, 2019.

First year listed on WhereToStay.co.za