Botany Bay Lodge bied vriendelike, ontspanne verblyf met 'n Afro-koloniale opset, geleë reg langs die bekende Botaniese Tuine in Durban se welige voorstad - Berea - nie ver van winkelsentrums, teaters, goeie restaurante en wegneem etes nie.

Slegs 5 minute vanaf Durban se middestad, Die Internasionale Konferensie Sentrum en strande.

Ons lodge het en-suite slaapkamers, met waaiers en lugversorgers vir daardie soel Durban aande. Ons bied ook veilige parkering,’n kroeg by die swembad, wassery / skoonmaak diens en 'n ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis en braai-area vir jou selfsorg vereistes.

Daar is telefoon en faks fasiliteite op aanvraag, ‘n TV sitkamer en baie beskikbare inligting vir toere / safari's, aktiwiteite, motor-huur, ens

Wireless Internet beskikbaar.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Durban West B&B Network
  • Guest House Accommodation of South Africa
  • National Accommodation Association
Fasiliteite
  • akwarium (minder as 5km)
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • braai - kommunale
  • buite swembad
  • Casino (minder as 10 km)
  • Dolfinarium (minder as 5km)
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • internet fasiliteite
  • kano (minder as 5km)
  • kinder oppas diens
  • kluis
  • kombuis kommunale
  • kroeg/kroegsitkamer
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • lughawe (minder as 15km)
  • lughawe oordragte
  • lugversorger (alle eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • private vliegveld (minder as 15km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • tuimeldroĆ«r
  • visvang (minder as 3 km)
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • wasgeriewe
  • wasmasjien in eenheid
  • wasmasjien op die terrein
  • wi-fi / hotspot
  • ysskaats (minder as 5km)