Bly Plekke Logo
  • 1 of 29
    1/29 - Patio overlooking the sea
  • 2 of 29
    2/29 - Stunning panoramic views
  • 3 of 29
    3/29 - Spacious Patio that allows for braai-ing
  • 4 of 29
    4/29 - Kitchen with amazing sea views
  • 5 of 29
    5/29 - Fully Equipped Kitchen
  • 6 of 29
    6/29 - Dining Area
  • 7 of 29
    7/29 - Spacious Sea views
  • 8 of 29
    8/29 - Living area with views
  • 9 of 29
    9/29 - Lounge
  • 10 of 29
    10/29 - Main Bedroom
  • 11 of 29
    11/29
  • 12 of 29
    12/29 - Main bedroom Views
  • 13 of 29
    13/29 - Main Bedroom Ensuite
  • 14 of 29
    14/29 - 02nd Bedroom with ensuite
  • 15 of 29
    15/29
  • 16 of 29
    16/29 - 02nd Bedroom ensuite
  • 17 of 29
    17/29 - 03rd Bedroom
  • 18 of 29
    18/29
  • 19 of 29
    19/29 - 4th Bedroom
  • 20 of 29
    20/29 - 03rd Guest Bathroom
  • 21 of 29
    21/29 - Spacious Patio with 180° View of the ocean
  • 22 of 29
    22/29 - Beach views from the patio
  • 23 of 29
    23/29 - Sunny Patio
  • 24 of 29
    24/29 - Seaviews
  • 25 of 29
    25/29 - Glitter Bay Building
  • 26 of 29
    26/29 - Communal braai area
  • 27 of 29
    27/29
  • 28 of 29
    28/29
  • 29 of 29
    29/29
  • 1 of 29
  • 2 of 29
  • 3 of 29
  • 4 of 29
  • 5 of 29
  • 6 of 29
  • 7 of 29
  • 8 of 29
  • 9 of 29
  • 10 of 29
  • 11 of 29
  • 12 of 29
  • 13 of 29
  • 14 of 29
  • 15 of 29
  • 16 of 29
  • 17 of 29
  • 18 of 29
  • 19 of 29
  • 20 of 29
  • 21 of 29
  • 22 of 29
  • 23 of 29
  • 24 of 29
  • 25 of 29
  • 26 of 29
  • 27 of 29
  • 28 of 29
  • 29 of 29
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Bonny
Cell  :+27-83-4155650

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 18 Glitter Bay (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single
Bladsy Statistieke
140950 besigtings sedert 11 Mar, 2005.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die Glitter Bay Dakwoonstel (Penthouse) suite is 'n pragtige woonstel en is op die goue ,wit  strand van Umhlanga Rocks Strand geleë. Die selfsorg eenheid woonstel bied ‘n onverbeterlike kus uitsig van 180-grade en is sonder twyfel een van die beste woonstelle beskikbaar om te huur in die area.

Umhlanga Rocks is ‘n uitsoek, spog vakansie bestemming en lok oud en jonk van alle uithoeke van Suid-Afrika en regoor die wêreld. Met meer as 320 dae sonskyn per jaar en die perfekte blou Indiese Oseaan, wat nooit onder 19 grade val nie, kan jy nie 'n beter vakansie plek kies nie.

Umhlanga Rocks is net 15 minute vanaf sentrale Durban geleë en is naby aan alle plaaslike geriewe en besienswaardighede. Dit is omring deur wêreldklas gholfbane, strande, winkelsentrums, casino's en is binne twee en 'n half uur se ry van die uitstekende Hluhluwe Natuur Reservaat, wat die tuiste is van die Groot Vyf (leeus, luiperds, olifante, renosters en buffels).

Hierdie lugverkoelde woonstel beslaan die hele boonste vlak van die kompleks en bestaan uit vier slaapkamers en drie badkamers. Die groot oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer area bied almal ‘n uitstekende uitsig oor die see. Dit het 'n pragtige  son deurdrenkte balkon wat ‘n uitsig bied van die een einde van die asemrowende Umhlanga strand na die ander. Geleë direk aan die voorkant van die woonstel is 'n veilige swemstrand met lewensredders wat aan diens is en haainette.
Die woonstel is toegerus met 'n UPS (Uninterrupted Power Supply) wat jou WIFI Router en 1x lamp tydens beurtkrag van krag sal voorsien. Jy sal ook jou mobiele toestel of skootrekenaar vir stroomdoeleindes kan laai.

Gaste by die penthouse geniet direkte toegang tot die strand, 'n private gemeenskaplike swembad, twee veilige onderdak parkeer plekke plus addisionele veilige parkering vir besoekers. Die kompleks kyk uit oor die fantastiese promenade, wat strek vir 5 km langs Umhlanga se pragtige kusstrook. Langs die promenade is baie restaurante, uitkykpunte en kafees om te geniet. Die woonstel is ook 'n kort afstand van Umhlanga Village, wat alle moderne geriewe, insluitend kroeë, restaurante en kruideniers winkels insluit.

 

18 Glitter Bay Fasiliteite:

  • Kapasiteit 8 persone (2 koningin beddens, & 4 enkel beddens)
  • 3 Badkamers
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër)
  • Gratis WiFi
  • UPS vir WIFI Router en 1x lamp
  • Kluis
  • 180 grade see-uitsig vanaf groot sondek & leefarea
  • Webber braai op sondek en volle DSTV word voorsien.
  • Lugreëling
  • Hysbak (direkte toegang tot die penthouse)
  • Gemeenskaplike swembad (met ekstra braaigeriewe)
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande
  • Veilige dubbel toesluit motorhuis & gaste parkering
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Private ingang
  • Restaurant (minder as 5km)
  • Skuba duik (minder as 10km)
  • Oefen fasiliteite (minder as 5km)
  • Visvang (minder as 3 km)
  • Gholf (minder as 5km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5km)
  • Bootritte (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Casino (minder as 10km)
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
140950 besigtings sedert 11 Mar, 2005.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

18 Glitter Bay
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 29
    1/29 - Patio overlooking the sea
  • 2 of 29
    2/29 - Stunning panoramic views
  • 3 of 29
    3/29 - Spacious Patio that allows for braai-ing
  • 4 of 29
    4/29 - Kitchen with amazing sea views
  • 5 of 29
    5/29 - Fully Equipped Kitchen
  • 6 of 29
    6/29 - Dining Area
  • 7 of 29
    7/29 - Spacious Sea views
  • 8 of 29
    8/29 - Living area with views
  • 9 of 29
    9/29 - Lounge
  • 10 of 29
    10/29 - Main Bedroom
  • 11 of 29
    11/29
  • 12 of 29
    12/29 - Main bedroom Views
  • 13 of 29
    13/29 - Main Bedroom Ensuite
  • 14 of 29
    14/29 - 02nd Bedroom with ensuite
  • 15 of 29
    15/29
  • 16 of 29
    16/29 - 02nd Bedroom ensuite
  • 17 of 29
    17/29 - 03rd Bedroom
  • 18 of 29
    18/29
  • 19 of 29
    19/29 - 4th Bedroom
  • 20 of 29
    20/29 - 03rd Guest Bathroom
  • 21 of 29
    21/29 - Spacious Patio with 180° View of the ocean
  • 22 of 29
    22/29 - Beach views from the patio
  • 23 of 29
    23/29 - Sunny Patio
  • 24 of 29
    24/29 - Seaviews
  • 25 of 29
    25/29 - Glitter Bay Building
  • 26 of 29
    26/29 - Communal braai area
  • 27 of 29
    27/29
  • 28 of 29
    28/29
  • 29 of 29
    29/29
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
18 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Verblyf.
WTS App Browser