Ons het geen reëls vir gaste se kom en gaan nie, want ons geniet dit as gaste tuis voel. Ons versoek net dat ander gaste in ag geneem moet word,en dat hulle op die onderdak patio / terras rook buite elke eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Shangrila is 'n ware juweel. Geleë op 8 akker inheemse kustuine, bos en grasveld.'n Pragtige ou koloniale strandhuis met 'n stoep rondom die huis, en 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.