Bly Plekke Logo
  • 1 of 29
    1/29 - The Beach House
  • 2 of 29
    2/29 - Wide wrap around verandahs and spacious play lawns
  • 3 of 29
    3/29 - There is a spectacular view of the sea and the beautiful garden
  • 4 of 29
    4/29 - The Beach House front verandah
  • 5 of 29
    5/29 - Seating area on the front verandah at The Beach House
  • 6 of 29
    6/29 - Magnificent indigenous garden and sea views
  • 7 of 29
    7/29 - Tastefully decorated interiors in The Beach House
  • 8 of 29
    8/29 - The original fire place in the Beach House for cosy winter evenings
  • 9 of 29
    9/29 - Well appointed kitchen and open plan living area
  • 10 of 29
    10/29 - The main bedroom in The Beach House
  • 11 of 29
    11/29 - Main bedroom in the Beach House opens onto the front verandah
  • 12 of 29
    12/29 - 2nd bedroom at the Beach House is also en suite
  • 13 of 29
    13/29 - 2nd bedroom at The Beach House opens onto the front verandah
  • 14 of 29
    14/29 - 2nd bedroom en suite bathroom in The Beach House
  • 15 of 29
    15/29 - 3rd bedroom in The Beach House
  • 16 of 29
    16/29 - En suite bathroom off 3rd bedroom in The Beach House
  • 17 of 29
    17/29 - All bedrooms have similar en suite bathrooms
  • 18 of 29
    18/29 - 4th bedroom is set in the rock garden just off the house, sleeping 4
  • 19 of 29
    19/29 - 4th bedroom is set in the rock garden just off the house, with its own verandah
  • 20 of 29
    20/29 - The Cottage is set in a magnificent indigenous garden
  • 21 of 29
    21/29 - The Cottage verandah
  • 22 of 29
    22/29 - The Cottage open plan living area
  • 23 of 29
    23/29 - The Cottage open plan living area
  • 24 of 29
    24/29 - Main bedroom in The Cottage with sea views
  • 25 of 29
    25/29 - The Cottage bathroom - all bathrooms are similar
  • 26 of 29
    26/29 - 2nd bedroom in The Cottage
  • 27 of 29
    27/29 - The Cottage bathroom - all bathrooms are similar
  • 28 of 29
    28/29 - Magnificent indigenous garden set in 10 acres
  • 29 of 29
    29/29 - The Cottage is set in a magnificent indigenous garden
  • 1 of 29
  • 2 of 29
  • 3 of 29
  • 4 of 29
  • 5 of 29
  • 6 of 29
  • 7 of 29
  • 8 of 29
  • 9 of 29
  • 10 of 29
  • 11 of 29
  • 12 of 29
  • 13 of 29
  • 14 of 29
  • 15 of 29
  • 16 of 29
  • 17 of 29
  • 18 of 29
  • 19 of 29
  • 20 of 29
  • 21 of 29
  • 22 of 29
  • 23 of 29
  • 24 of 29
  • 25 of 29
  • 26 of 29
  • 27 of 29
  • 28 of 29
  • 29 of 29
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:56 Lagoon Drive, Bazley Beach, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Elizabeth Forsdick
Cell  :+27-82-7013402

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Zulu
  • Xhosa
Uitleg Slaapgeriewe
  • The Beach House (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - double, single, single
  • The Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    5 star luxury accommodation on the KZN South Coast, with magnificent sea and garden views. Set in 10 acres of landscaped indigenous gardens, right on the beach, close to beautiful golf courses, and The Aliwal Shoal

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Caution - other animals on the property

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
19445 besigtings sedert 13 Mar, 2018.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Welkom by Shangrila... n Luukse 5 ster vakansiehuis op die ongerepte KwaZulu Natal se Suidkus.

Ons storie ....

Shangrila is 'n ware juweel. Geleë op 8 akker inheemse kustuine, bos en grasveld.'n Pragtige ou koloniale strandhuis met 'n stoep rondom die huis, en 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Bazley Beach is 'n afgesonderde en rustige vakansie oord, net minder as 'n uur se ry van Durban.

Die eienaars het die eiendom gekoop in 2013 en geheel en al opgeknap tot die hoogste moderne standaarde, na jare van verwaarlosing. Die geboue staan trots in 'n landskap ontwerpte inheemse tuin deur die guru van alle inheemse tuiniers, Elsa Pooley.

Elsa het 'n pragtige tuin ontwerp, en ‘n heiligdom geskep vir voëls, skoenlappers, paddas en die ontwykende bosbokke en iMpiti. Daar is ook 'n pragtige rotstuin geskep deur Creina Alcock, wat die uitsig oor die binneland net so skouspelagtig soos die uitsig oor die see maak.

Die interieur is pragtig versier deur Fiamma Forsdick, die eienaar se suster, wat  'n bekende Suid-Afrikaanse binneshuis versierder is. Sy het elegante, gemaklike meubels gekies, ideaal vir 'n strandhuis. Dit komplimenteer die pragtige antieke items en kuns wat op veilings vir die huis versamel is.

Akkommodasie ....

Die hoofhuis, met 3 en-suite dubbel slaapkamers, (kan 6 persone akkommodeer) en 'n verdere en-suite slaapkamer by die rotstuin (vir 4 mense). 'n Totaal van 10 gaste kan geakkommodeer word. Die 2 voorste slaapkamers het direkte toegang tot die voorstoep, met 'n pragtige 180 grade uitsig oor die see.

Die groot oopplan leefarea, het voudeure wat uitloop op beide die voor- en agter stoepe, sowel as 'n kaggel vir koue winter aande. Daar is gemaklike sitplek beide in die sitkamer, sowel as op die wye stoep. Daar is tafels en stoele vir onderdak buite-eet. Die eetkamer binne, het 'n pragtige kiaat tafel en stoele, en loop ook uit op die stoep.

Die wye stoepe, sowel as dakwaaiers in elke kamer, en 'n wit aluminium dak, hou die huis koel en oop vir die seebries, terwyl dit beskerming verskaf op 'n winderige dag.

Daar is 'n groot toesluit stoorkamer aangrensend tot die ten volle toegeruste ontwerper kombuis, met 'n kluis, wat genoeg ruimte verskaf vir sporttoerusting, en bêreplek. Daar is 'n yskas / vrieskas in die kombuis, asook 'n verdere yskas en vrieskas in die dubbel motorhuis.

‘n Braai is gebou in 'n beskermde plek in die tuin, naby die kombuis.

Die kothuis is in die tuin, met 2 dubbel slaapkamers, 'n badkamer, en oopplan leefareaen kan 4 gaste akkommodeer. Die kothuis het ook 'n stoep. Die kothuis kan apart hehuur word.

Alle slaapkamers en badkamers is goed toegerus,met kraakvars percale linne en handdoeke. Strand handdoeke word nie voorsien nie.

Oor Bazley Beach ....

Shangrila bied private toegang deur die tuin (ongeveer 100 meter) na Bazley Beach se hoofstrand, wat 'n ongerepte strand is, en selde besig is. Daar is talle ander strande vir swem, asook rotse en rotspoele. Die area is bekend vir visvang en daar is 'n aantal goeie hengelplekke. Paddle ski, duik en branderplank ry is ook baie gewild.

Die Indiese Oseaan is warm die hele jaar, en 'n vakansie in die winter maak 'n groot verandering van die ysige binneland van Suid-Afrika.

Gedurende die wintermaande kan honderde dolfyne en baie variëteite van walvisse gesien word langs die kus. Daar is ook die wêreldbekende sardienloop in die winter, met skole sardiens, gejag deur dolfyne, haaie en seevoëls.

Ndesingane Beach is 'n beskermde strand 3 kilometer van Shangrila, met toegang vir gaste. Dit is alom bekend vir branderplankry en hengel en bied beskerming op winderige dae.

Dienste verskaf, Infrastruktuur, Sport en Inkopies

  • DSTV

  • Daaglikse skoonmaak diens

  • Kluis

  • Toesluit stoorkamer

  • Moderne sekuriteit stelsel

  • 24 Uur gewapende reaksie

  • Selfsorg

  • Ingeboude braai  

  • Troeteldiere (indien vooraf gereël)

Hengel - Bazley rotse en strand is welbekend by hengelaars, en baie Shad ( elf) Mosselkraker, Blacktaillaan en Grunter word gevang.

Inkopies - Scottburgh het 'n wye verskeidenheid winkels, net 24 km weg, insluitende Woolworths, Pick 'n Pay, Checkers, Clicks, en nog vele meer.

Gholf - Daar is talle gholfbane naby, insluitend Selbourne, Umdoni, Scottburgh, Southbroom, San Lameer en die Wildekus Sun. Umdoni Gholfbaan is oorspronklik ontwikkel vir die Staatspresident, en spog met ‘n asemrowende uitsig oor die see. Daar is 'n totaal van 19 gholfbane binne 'n uur se ry.

Skuba Duik - Die beroemde Aliwal Shoal is naby, en die daaglikse duik reise vertrek vanaf Scottburgh en Umkomaas, 'n verskeidenheid van duik ervarings van beginners tot gevorderde GPS-duik word aangebied. Die Aliwal Shoal word beskou as een van die top tien duik plekke in die wêreld.

Natuurreservate - Oribi Gorge is 'n kort rit weg, en bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite van gemaklik loop met ongelooflike uitsigte, tot witwater raft, of die kloof Swing vir die meer avontuurlustiges. Daar is ook TC Robertson, en Vernon Crookes Natuur Reservate, vir 'n wandeling, of ‘n rit in die inheemse kusbos. Umdoni Forest is aangrensend aan die gholfbaan, en het een van die mooiste inheemse en onaangeraakte kuswoude in Suid-Afrika. Daar is fiets, en staproetes, en die weeklikse Parkrun vind plaas in die bos.

Crocworld is ook 'n kort rit weg, en bied 'n volledige natuurlewe ervaring met 'n wye verskeidenheid van voëls, soogdiere en reptiele bymekaar. Begeleide toere word twee keer per dag gedoen, die hoof aantrekkingskrag is die voer van die massiewe Nyl krokodille. "Henry" is die swaarste en oudste krokodil in aanhouding bekend, en "Isis" is die pragtige Visarend, wat in die grootste deur-loop roof-voël hok op die vasteland woon.

Restaurante - Selbourne Hotel, Umdoni Gholfklub en die iMpiti Beach Kiosk is by Pennington, net 10 km weg. Scottburgh het baie meer restaurante en kroeë. Port Shepstone het die beroemde Spillers Wharf met Fish on the River 'n groot gunsteling. Vir lekker eet, Cellars naby Port Shepstone bied 'n nuwe spyskaart elke maand.

Fasiliteite
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Strand (minder as 500 m)
  • DSTV in kommunale gebied
  • Kaggel
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Toesluit motorhuis
  • Kluis
  • Parkering op die terrein
  • Gediens
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Neem die N2 Suid in die rigting van Port Shepstone.

    Neem afrit 93 Sezela / Esperanza / Bazley afdraai.

    Draai regs oor die snelweg.

    Neem die eerste links net na die snelweg op die R102 in die rigting van Hibberdene vir ongeveer. 5 km.

    Neem die R560 links deur suikerplantasies tot by die T-aansluiting.

    Draai regs op die heuwel. Gaan verby Colenbrander Road. Die volgende draai na links het 'n teken CEE Forsdick Summer Place en Shangrila. Dit is op die top van die berg.

    Ry af in die oprit en draai regs in Shangrila.

Aanwysings

Neem die N2 Suid in die rigting van Port Shepstone.

Neem afrit 93 Sezela / Esperanza / Bazley afdraai.

Draai regs oor die snelweg.

Neem die eerste links net na die snelweg op die R102 in die rigting van Hibberdene vir ongeveer. 5 km.

Neem die R560 links deur suikerplantasies tot by die T-aansluiting.

Draai regs op die heuwel. Gaan verby Colenbrander Road. Die volgende draai na links het 'n teken CEE Forsdick Summer Place en Shangrila. Dit is op die top van die berg.

Ry af in die oprit en draai regs in Shangrila.

Bladsy Statistieke
19445 besigtings sedert 13 Mar, 2018.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Shangrila Beach House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 29
    1/29 - The Beach House
  • 2 of 29
    2/29 - Wide wrap around verandahs and spacious play lawns
  • 3 of 29
    3/29 - There is a spectacular view of the sea and the beautiful garden
  • 4 of 29
    4/29 - The Beach House front verandah
  • 5 of 29
    5/29 - Seating area on the front verandah at The Beach House
  • 6 of 29
    6/29 - Magnificent indigenous garden and sea views
  • 7 of 29
    7/29 - Tastefully decorated interiors in The Beach House
  • 8 of 29
    8/29 - The original fire place in the Beach House for cosy winter evenings
  • 9 of 29
    9/29 - Well appointed kitchen and open plan living area
  • 10 of 29
    10/29 - The main bedroom in The Beach House
  • 11 of 29
    11/29 - Main bedroom in the Beach House opens onto the front verandah
  • 12 of 29
    12/29 - 2nd bedroom at the Beach House is also en suite
  • 13 of 29
    13/29 - 2nd bedroom at The Beach House opens onto the front verandah
  • 14 of 29
    14/29 - 2nd bedroom en suite bathroom in The Beach House
  • 15 of 29
    15/29 - 3rd bedroom in The Beach House
  • 16 of 29
    16/29 - En suite bathroom off 3rd bedroom in The Beach House
  • 17 of 29
    17/29 - All bedrooms have similar en suite bathrooms
  • 18 of 29
    18/29 - 4th bedroom is set in the rock garden just off the house, sleeping 4
  • 19 of 29
    19/29 - 4th bedroom is set in the rock garden just off the house, with its own verandah
  • 20 of 29
    20/29 - The Cottage is set in a magnificent indigenous garden
  • 21 of 29
    21/29 - The Cottage verandah
  • 22 of 29
    22/29 - The Cottage open plan living area
  • 23 of 29
    23/29 - The Cottage open plan living area
  • 24 of 29
    24/29 - Main bedroom in The Cottage with sea views
  • 25 of 29
    25/29 - The Cottage bathroom - all bathrooms are similar
  • 26 of 29
    26/29 - 2nd bedroom in The Cottage
  • 27 of 29
    27/29 - The Cottage bathroom - all bathrooms are similar
  • 28 of 29
    28/29 - Magnificent indigenous garden set in 10 acres
  • 29 of 29
    29/29 - The Cottage is set in a magnificent indigenous garden
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Shangrila Beach House - Bazley Verblyf.
WTS App Browser