Sunbird Kothuis en Sunbird Huis is geleë op die plaas Glen Athol tussen Volksrust en Wakkerstroom, min of meer 30 km van beide. Ons bied jou 'n kans om weg te kom van die alledaagse lewe na ‘n werkende plaas, met ‘n onoortreflike uitsig oor die omliggende …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Alle eenhede loop uit op 'n groot tuin. Geboue is op 'n 10ha eiendom. Ons het tarentale en baie voëls in die tuin. Duikers en hase word dikwels vroeg in die oggend en aand gesien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.