Mpumalanga Akkommodasie

Gebruik hierdie Akkommodasie Soek Boks om van ons volledige lys van dorpe/stede en voorstede te kies, kies dan die TIPE akkommodasie wat u in daardie dorp/stad of voorstad benodig.
Soek Akkommodasie Soek

Mpumalanga Akkommodasie

Mpumalanga, meaning "place of the rising sun" is South Africa's top tourist destination. Mpumalanga is situated on the north east border of South Africa bounded by Swaziland and Mozambique. The Mpumalanga province is made up of two distinctly contrasting types of scenery which are: the dramatic topography of escarpment and the bush of the lowveld. Passports are required for all cross-border travel, and Visa requirements vary.

Mpumalanga is well known for it's wildlife parks. In particular, the world renowned Kruger National Park, with several luxurious private nature reserves on it's western boundary, are literally teeming with wildlife and is one of South Africa's top tourist attractions. This is big game country where visitors can see the 'Big Five' , namely the elephant, black rhino, leopard, lion and buffalo. 'Big Five' originated from trophy hunters who termed them as being the most dangerous to hunt.

Some of the popular attractions include the Blyde River Canyon, one of Africa's true scenic gems, and Bourke's Luck Potholes. The Bourke's Luck Potholes are a magnificent natural feature where the combination of water and rock have succeeded over many centuries, in carving huge cylindrical potholes into the rock-face.

Apart from unsurpassed game viewing opportunities, visitors to Mpumalanga can enjoy bird-watching, fishing, and hiking. Other activities include canoeing, river rafting, sailing and windsurfing, not to mention, microlighting, paragliding, mountain and rock climbing. There are numerous golf courses, one of which is located within the borders of the Kruger National Park. Other entertainment offered by Mpumalanga is Mpumalanga's three casinos situated in Nelspruit, Witbank and Secunda, many of the towns also boast cinemas, restaurants, bars and clubs.

Mpumalanga has a fascinating artistic and cultural heritage from rock paintings to the modern colourful designs of the Ndebele people evident in their beadwork and house paintings. Two artists, the Masanabo sisters, were commissioned by the British Airways to create a design for the tail markings on one of its intercontinental jet aircraft.

If you are visiting Mpumalanga and are looking for car hire, all the major car hire companies are represented in Mpumalanga, driving is on the left hand side and a drivers license is required, if you are from outside of Africa an international driving license is required. Getting to Mpumalanga by air is easy as Mpumalanga is served by several direct flights to Nelspruit, Malelane and Skukuza.

Mpumalanga's climate is mild throughout the year, Mpumalanga has mild winters temperatures ranging from 0 - 15 degrees C (32 - 59 degrees F) and has hot summers temperatures ranging from 20 - 40 degrees C (68 - 104 degrees F). Summer months are from October to April and winter months are from May to September.

The standard power source is 220/ 250 Volts.

Major credit cards, master cards, visa cards and traveler's cheques in major currencies are accepted at all commercial banks in Mpumalanga, the unit is the Rand. Most hotels, businesses and shops also accept credit cards, master cards, visa cards, traveler's cheques and foreign currency, although commission on exchange varies. Petrol / Gas cannot be purchased using standard credit cards, master cards or visa cards but can be purchased with cash or a garage/ petrol card.

For shopping requirements, most of the shops are open at normal hours during the week , 09h00 till 17h00 and are also open on Saturdays 09h00 till 13h00, although some supermarkets and shopping malls may close later and are sometimes open on Sundays. Bars usually close at 23h00 in smaller towns in Mpumalanga and in the larger towns a little later.

For the climate, the scenic and wildlife diversity, the sporting opportunities, historical sites and the cultural heritage, a journey to South Africa would not be complete without a visit to Mpumalanga.

Wys 1 tot 20 van 200 eenhede
Slaap: 8 in 2 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

6 Miller

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nelspruit

6 Miller is 'n smaakvol versierde selfsorg woonstel, geleë in die hart van 'n welige voorstad in Nelspruit, Mpumalanga. Die ruim akkommodasie bestaan uit twee slaapkamers, 'n ten volle toegeruste graniet kombuis, volle badkamer en 'n bykomende toilet.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 395,00
Per persoon per nag (wat deel).

Absolute Leisure Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Machadodorp

Machadodorp is geleë in die hart van die Emakhazeni Hoogland van Mpumalanga wat dit die perfekte basis maak vanwaar die omliggende dorpe verken kan word: uitstekende viswaters, staproetes, natuurreservate en vele ander aktiwiteite, insluitende geocache sk

Kits Besprekings
Van R 1 750,00
Per eenheid per nag.

Barry Burn Golf Villa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Witrivier

Oop-plan eetkamer en kombuis, ten volle toegerus vir jou kulinêre behoeftes, met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien, ‘n tuimeldroër, en ‘n ekstra yskas word ook voorsien.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 24 in 9 eenhede/kamers
Van R 285,00
Per persoon per nag (wat deel).

Crocodile Nest B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Nelspruit

Die akkommodasie is in die vorm van vyf houthutte, waarvan 4 eenvoudige kothuise met en suite-badkamers is, wat twee persone kan akkommodeer, met toegang tot 'n gemeenskaplike woonkamer.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 16 in 6 eenhede/kamers

Waterfront Guesthouse B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Carolina

Waterfront Gastehuis het 6 luukse en gerieflik toegeruste kamers elk met ‘n privaatingang, DSTv, gratis Wi-Fi, koffie-fasiliteite, yskas, mikrogolf, lessenaar en lamp sowel as veilige toesluit-parkering.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 14 in 2 eenhede/kamers
Van R 1 600,00
Per eenheid per nag.

Fire Thorn and Sycamore Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hazyview

Fire Thorn Kothuis en Sycamore Kothuis is halfpad tussen Witrivier en Hazyview (20 km) op die R40 en is ideaal geposisioneer om al die pragtige plekke op die Panoramiese Roete te besoek, asook die Kruger Park.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Topiary Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Middelburg, Mpumalanga

Topiary Guesthouse is geleë in pragtige welige tuine met laventel. Ons nooi gaste om 'n nag of langer te spandeer in luukse akkommodasie, smaakvol gemeubileer met styl en grasie.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 425,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lisbon Hideaway

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Graskop

Ons het 3 hout-chalets wat elk 2 slaapkamers het. Elke chalet het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 12. Daar is 1 badkamer met 'n bad, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n stapelbed en 'n buitebraai.

Kits Besprekings
Slaap: 8
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Doornkop Chalet 79

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Machadodorp

Doornkop eenheid 79 is jou huis weg van die huis. Hierdie eenheidkkommodeer maklik ses mense met sy twee en-suite hoof slaapkamers en solder kamer met ‘n eie badkamer vir vier kinders.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 1 100,00
Per eenheid per nag.

Escape@Butterfly

Wildreservaat / Bosveld Verblyf in Marloth Park

Escape@Butterfly is 'n grasdakhuis in die gewilde Marloth Park Bewaar area net buite die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar jy kan wildkyk sonder om die perseel te verlaat.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 850,00
Per eenheid per nag.

Marloth-Leopard st 4140

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marloth Park

Leopard Street Marloth Park is 'n ruim huis in die ongerepte bosomgewing van die Marloth Park bewaararea, 'n wildreservaat en vakansiedorp.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 475,00
Per persoon per nag (wat deel).

Pennylane Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Ermelo

Pennylane is ideaal, net van Kerkstraat af, geleë. Dit is naby alle geriewe en restaurante wat ideaal is vir sake reisigers en toeriste.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 28 in 6 eenhede/kamers

Cook's Comfort

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Witrivier

Cook’s Comfort is geleë op 'n ruim, vier hektaar landelike styl eiendom met pragtige inheemse bome en bedrywige voëllewe.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 16 in 8 eenhede/kamers
Van R 545,00
Per persoon per nag (wat deel).

Nabana Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Hazyview

Nabana Lodge is gevestig op n hoogte tussen die piesangplantasies van die Laeveld, met n asemrowende uitsig na die ooste, tot so ver as die Kruger wildtuin.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 18 in 2 eenhede/kamers
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Beyond the Boma

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Marloth Park

Beyond the Boma Boutique Lodge is geleë in Marloth Park. Marloth Park is 'n bewaringsgebied park wat grens aan die Kruger Nasionale Park. Ons is 'n luukse lodge met 2 swembaddens en bekroonde tuine.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers

Feathers B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Middelburg, Mpumalanga

Raak gemaklik en geniet ware Suid-Afrikaanse gasvryheid by Feathers B & O. Geleë in die rustige, luukse voorstad van Gholfsig, met 'n panoramiese uitsig oor Middelburg Gholfbaan.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 32 in 4 eenhede/kamers

Hezekiah Game Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nelspruit

Hezekiah is ongeveer 15 km vanaf Nelspruit in die skilderagtige streek Alkmaar, word deur die eienaar (Coetzee familie) bedryf en bestuur. ‘n Gedeelte van die plaas word vir kleinskaalse kommersiële boerdery gebruik, terwyl die oorblywende gebied gewy wor

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Rustic Butler

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Witrivier

Rustic Butler is uitstekend geleë in 'n woongebied van Witrivier. Ons is binne bereik van die Kruger Nasionale Park, Blyderivierspoort en die warm water van Maputo. Terselftertyd is ons baie naby aan die lewendige stad van Nelspruit.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 600,00
Per eenheid per nag.

JS Inn

Kamer Alleenlik / Beperkte Selfsorg Verblyf in Nelspruit

Ons het drie gaste kamers baie sentraal geleë, naby aan Ilanga Mall, Medi Kliniek, die sentrale sake gebied en Crossings winkelsentrum.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 23 in 8 eenhede/kamers
Van R 1 120,00
Per persoon per nag (wat deel).

Stonecutters Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Dullstroom

Baie dankie vir jou belangstelling in Stonecutters Lodge, ‘n skulderagtige en veilige landgoed (country) eiendom. Die lodge is 'n 2,5 tot 3-uur se ry vanaf OR Tambo Lughawe, geleë naby die R540, net 35 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Lydenburg met 'n k

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk