Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Zona Braza Beach Lodge
Slide calendar from left to right
* Book Online

Zona Braza Beach Lodge - TARIEWE

VILLA  1, 2, 3, 4
  • SLEEPS: 8 persons
  • LOW SEASON: per unit
    4 or 6 adults or 4 adults & 4 Kids R2 150 / MTS9 450
  • HIGH SEASON: per unit
    4 or 6 adults or 4 adults & 4 Kids R2 650 / MTS11 500 
Rates are subject to change without prior notice.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Meer as 7 dae voor aankoms 50% deposito - Betaal onmiddellik om bespreking te bevestig.
Terug betaalbare breekskade deposito van R350.00 is betaalbaar met  50% deposito.
Balans 50% - Betaal 7 dae voor aankoms om die bespreking te behou.
Binne 7 dae van aankoms volle bedrag onmiddellik betaalbaar.
Terugbetaalbare breekskade deposito van R350.00 is ook onmiddellik betaalbaar.
Akkommodasie tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Kansellasiebeleid
In die geval van vertrek voor die tyd of nie opdaag nie- besoeker verbeur gelde betaal - geen terugbetaling nie.
Kansellasie 0-28 dae voor datum van aankoms: besoeker verbeur 100% van deposito betaal.
Kansellasie 19+ dae voor datum van aankoms: besoeker verbeur 75% van deposito betaal.
Kansellasie 29+ dae voor datum van aankoms: besoeker verbeur 50% van deposito betaal.
By ontvangs van 'n skriftelike opdrag om die bespreking te kanselleer, sal Zona Braza die toepaslike bedrag terug betaal so gou as moontlik - binne 30 dae.
Zona Braza Lodge hef 'n 4.5% administrasiefooi op enige terug betalings.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Zona Braza Beach Lodge Rates
WTS App Browser