Bly Plekke Logo
  • 1 of 24
    1/24 - Lapa at night
  • 2 of 24
    2/24 - Communal Boma
  • 3 of 24
    3/24 - Camp area
  • 4 of 24
    4/24 - Swimming pool deck area
  • 5 of 24
    5/24 - Swimming pool
  • 6 of 24
    6/24 - 5-Sleeper Family Unit
  • 7 of 24
    7/24 - Lapa inside
  • 8 of 24
    8/24 - Wooden Houses inside
  • 9 of 24
    9/24 - 5-Sleeper Family Unit inside
  • 10 of 24
    10/24 - 2-Sleeper Chalet inside
  • 11 of 24
    11/24 - 2-Sleeper Chalet inside
  • 12 of 24
    12/24 - Complimentary amenities
  • 13 of 24
    13/24 - Wooden house bathroom
  • 14 of 24
    14/24 - Highest lookout point
  • 15 of 24
    15/24 - The 'Witgatboom'
  • 16 of 24
    16/24 - Boma with bonfire
  • 17 of 24
    17/24 - Sables
  • 18 of 24
    18/24 - Tsessebe
  • 19 of 24
    19/24 - Gemsbok
  • 20 of 24
    20/24 - Zebra
  • 21 of 24
    21/24 - Nyalas
  • 22 of 24
    22/24 - Wildebeest
  • 23 of 24
    23/24 - Young Giraffe
  • 24 of 24
    24/24 - Nyala bull
  • 1 of 24
  • 2 of 24
  • 3 of 24
  • 4 of 24
  • 5 of 24
  • 6 of 24
  • 7 of 24
  • 8 of 24
  • 9 of 24
  • 10 of 24
  • 11 of 24
  • 12 of 24
  • 13 of 24
  • 14 of 24
  • 15 of 24
  • 16 of 24
  • 17 of 24
  • 18 of 24
  • 19 of 24
  • 20 of 24
  • 21 of 24
  • 22 of 24
  • 23 of 24
  • 24 of 24
*Vanaf R1095
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Tobias Zyn Loop Farm 739JR, Grootvalley, Mookgophong, Limpopo, South Africa
Kontak:Antonette
Cell (1) :+27-71-3852262
Cell (2) :+27-82-8003102

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    21
    The following apply
     Exclusive / preferred service providers on call
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Sufficient parking space
     Fully staffed (cleaning, servers etc.)
     Wireless internet connection
     Good lighting that can be operated independently

  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Jagsafari Akkommodasie
    Hunting safaris on your property?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    We offer peace and quiet for ultimate relaxation, a place where you can come to unwind.

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
2314 besigtings sedert 09 Jun, 2023.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Witgatboom Boskamp is ʼn selfsorg wegbreekplek geleë op ʼn privaat malaria-vrye Natuurreservaat, 11 km buite Mookgophong (Naboomspruit). Die Boskamp maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en families. Die Kamp bied ʼn intieme atmosfeer en persoonlike gaste ervaring.

Die reservaat spog met ʼn menigte wildlewe, insluitend baie vlakte wildspesies en ʼn benydenswaardige diversiteit van voëllewe. Ons primêre objektief is bewaring deur teelprojekte en om natuurlike habitatte te handhaaf. Ons is bevoorreg om hierdie manjifieke omgewing met ons gaste te deel.

Die Kamp bestaan uit 4 x 2-slaap Chalets, 1 x 5-slaap Familie eenheid en 2 x 4-slaap Houthuise, geskik vir slegs 2 volwassenes en 2 kinders, asook ʼn toegeboude Lapa, alles gerieflik gerangskik om die reuse gemeenskaplike Boma.  Daar is ook ʼn kleiner Boma tussen die 2 Houthuise. Geplaveide paadjies verbind alle eenhede en die swembad area. Die Kamp kan ʼn maksimum van 21 gaste huisves en kan eksklusief of nie-eksklusief bespreek word.

Alle eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg.

Gaste het die geleentheid om van die volgende aktiwiteite gebruik te maak – Dag en nag wildsritte, begeleide boswandelings, wildslewe fotografie, voëlkyk, stap en swem. Kinders kan die natuur op ʼn veilige wyse beleef en word aangemoedig om deel te neem aan hierdie aktiwiteite.

Gratis Wifi is beskikbaar by die Kamp.

Geriewe:

  • Lugversorging.
  • En-suite badkamer met toilet.
  • Ten volle toegeruste kombuis vir selfsorg.
  • Daaglikse diens van Chalets.
  • Linne en handdoeke word voorsien.
  • Eie stoepie.
  • Toiletpapier met aankoms.
  • Koffie en beskuit met aankoms.

Jag:

Witgatboom reservaat bied eksklusiewe jag geleenthede van alle vlakte wildspesies op ons pryslys. Beide geweer en boogjag word toegelaat. Ons het 5 jag skuilings wat wissel tussen verhewe- tot grond skuilings, en bied ook die opsie van loop en bekruip, of skiet van ons jag voertuig af.

Alhoewel ons vrystelling het om regdeur die jaar te jag, beperk ons ons jagseisoen van 1 Mei tot 31 Augustus om ons Ooie gedurende die warm somer maande veilig te laat lam.

Jag is ʼn beheerde aktiwiteit en dit is noodsaaklik om betyds besprekings te maak, sodat die geleentheid nie gemis word nie.

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Grootwild
  • Braai fasiliteite
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Gemeenskaplike swembad
  • Gratis parkering
  • Wildritte op die terrein
  • Kragopwekker
  • Gelei natuuruitstappies
  • Jag od die plaas kan gereel word
  • Internet fasiliteite
  • Kluis
  • Malaria vry
  • Geen rook in die huis nie
  • Buite swembad
  • Parkeerplek op die perseel
  • Gediens
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
2314 besigtings sedert 09 Jun, 2023.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Witgatboom Boskamp
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 24
    1/24 - Lapa at night
  • 2 of 24
    2/24 - Communal Boma
  • 3 of 24
    3/24 - Camp area
  • 4 of 24
    4/24 - Swimming pool deck area
  • 5 of 24
    5/24 - Swimming pool
  • 6 of 24
    6/24 - 5-Sleeper Family Unit
  • 7 of 24
    7/24 - Lapa inside
  • 8 of 24
    8/24 - Wooden Houses inside
  • 9 of 24
    9/24 - 5-Sleeper Family Unit inside
  • 10 of 24
    10/24 - 2-Sleeper Chalet inside
  • 11 of 24
    11/24 - 2-Sleeper Chalet inside
  • 12 of 24
    12/24 - Complimentary amenities
  • 13 of 24
    13/24 - Wooden house bathroom
  • 14 of 24
    14/24 - Highest lookout point
  • 15 of 24
    15/24 - The 'Witgatboom'
  • 16 of 24
    16/24 - Boma with bonfire
  • 17 of 24
    17/24 - Sables
  • 18 of 24
    18/24 - Tsessebe
  • 19 of 24
    19/24 - Gemsbok
  • 20 of 24
    20/24 - Zebra
  • 21 of 24
    21/24 - Nyalas
  • 22 of 24
    22/24 - Wildebeest
  • 23 of 24
    23/24 - Young Giraffe
  • 24 of 24
    24/24 - Nyala bull
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Witgatboom Boskamp - Mookgophong - Naboomspruit Verblyf.
WTS App Browser