Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking E-Pos Bespreking / Navraag
Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 474 Swart Street, Clarens, Free State, South Africa
Kontak : Juanita Boucher
Faks : +27-18-2945614
Sel (1) : +27-82-9248934
Sel (2) : +27-82-9635232

Talking Trees is die ideale keuse van verblyf in Clarens. Geleë in Swartland, in 'n ouer, meer gevestigde deel van Clarens, is Talking Trees loopafstand na die dorpsplein (1km), en ook na die omringende heuwels vir die meer energieke persone. Geniet stil dae en nagte weg van die gewoel en geraas van die besige moderne lewe. Hierdie selfsorg-verblyf het skeppende, rustige gemak wat besoekers en reisigers tuis laat voel, al is hulle weg van hulle tuiste.

Geriewe

Aandag aan die noodsaaklikhede gee Talking Trees daardie gevoel van "tuiste weg van die huis". Elektriese komberse verseker dat die slaapkamers knus en warm is. Hoë kwaliteit linne (230 percale), duvets en ekstra kombers word ook voorsien. Die slaapkamers het almal haardroërs. Beide badkamers het 'n bad en 'n stort, met verhitte handdoekrelings. Daar is 'n derde aparte toilet. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met gas/elektriese stoof, ys/vrieskas en skottelgoedwasser. Die oopplan, woongebied met 'n kaggel is toegerus met volle DSTV. Veilige parkering is beskikbaar in 'n dubbel-deur motorhuis met 'n afstandbeheerde deur.

Kamers

  • Kamer 1 het 'n konings-grootte lang bed, 'n ingeboude hangkas, 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en verhitte handdoekreling.
  • Kamer 2 het 'n konings-grootte bed, 'n ingeboude hangkas en 'n privaat toilet. Eie ingang.
  • Kamer 3 het 2 enkelbeddens of saamgevoeg tot 'n konings-grootte bed (op versoek) met 'n stel hangkaste.
  • Kamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n ingeboude hangkas.
Fasiliteite
  • haardroër
  • braai
  • dakwaaiers
  • DSTV in kommunale gebied
  • Golf (minder as 5km)
  • kaggel
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • linne en handdoeke voorsien
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • restaurant (minder as 5km)
  • skottelgoedwasser
  • tee / koffie fasiliteite
  • toesluit motorhuis
  • verwarmers in eenheid
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wheelchair friendly
  • wi-fi / hotspot

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Talking Trees House (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - koning
    • Slaapkamer 3 - tweeling
    • Slaapkamer 4 - tweeling
  • Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekkebesonderhede
    Why is your establishment interesting?
    Detail description : Large garden, with mountain views on both right and left side of the house.

  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    For every 25 parking bays, at least one should be 3500mm wide
    Number of bays : no information

    The following apply
    Ramps provided in close proximity to stairs
    Textured surfaces, such as roughened finishes, on all ramps, stairways and main circulation paths
    Route surface firm and even – surface should be hard with no gravel or cobble type finishes
    Clear unobstructed routes provided throughout the facility
    All areas well and evenly lit
    Door handles in the area located at a height of between 120cm – 80cm
    Signage displaying the international symbol of accessibility at the accessible pickup/drop-off point
    Fixed slip-resistant floor surface. Wooden floors, tiles or close pile carpet no higher than 13mm
    Re-positioning of furniture, and other obstructions in the room to meet guest requirements
    At registration any guest with a functional limitation [or any guest requesting such facility] is highlighted in the system, so that in the event of an emergency, special procedures can be taken to locate and evacuate these guests
    Floors should be level. If a difference in level is unavoidable this should not exceed a 1.3cm difference
    Floor surfaces at wheelchair areas should be level, stable, firm and slip-resistant. Carpet or carpet tile used on the floors must be securely attached, and be of a low pile type (1.3cm thick or less) with a firm pad
    Hand rails in the bathrooms
    Stable seating area in the bath / shower
    Minimum unobstructed space infront of doors
    A minimum of 90cm x 120cm
    Size of all door openings, when measured in the 90-degree open position
    Minimum of 76cm wide
Bladsy Statistieke
5235 besigtings sedert 13 Sep, 2016.
Laas opgedateer op 02 Sep, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 3 years