Where To Stay Logo

MacFarlanes Country Retreat

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 1 review
since February 2022
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
28 Feb 2022
5/5 "Macfarlane, Harrismith"
Linda G.
From Potchefstroom, South Africa
Visited in February, 2022
1 review
 
Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek. Julle huis is pragtig, netjies, modern en baie gerieflik. Die kinders het veral die visvang, roei, trampolien en kleilat gooi geniet.
Ons kom gou weer kuier.
Groete Leon, Madelien en Linda

Owner response : (2022-03-01)
Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om iets te skryf. Baie bly julle het dit geniet, sal lekker wees om julle weer te sien!
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5