Very lovely place! We stayed for 2 nights during a short weekend away for racing. Had everything we needed. Lovely braai space. Die oom en tannie is SO vriendelik en hulpvaardig. Would definitely stay there again!! 10/10!
Owner response : (2026-08-11)
Baie dankie vir so goeie terugvoer . Julle is so 'n vriendelike en netjiese famielie . Alles was so skoon en op hulle plek dat dit lyk asof julle nog moes inboek . Julle is supper gaste . Sien julle graag weer . Meer as welkom10 uit 10. Groete Frank en Dina Swan.